Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charmwood

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Charmwood
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sello F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good and relaxing.

It was super, close to everything, super relaxing and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Motshabi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshabi M
Saam met vriende

Great.

Our stay was nice and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charmwood se terugvoer

Hi Motshabi,
I am so glad that you had a good time. Clarens and the mountains bring so much peace.
Hope to see you again soon.
Heidi

Charmwood
Stef B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien bo.

Die plek is netjies en skoon. Bure aan beide kante was woelig en raserig. Een kant (nr4) het 'n dronkparty gehou en is 02h00 gevra om op te hou lawaai. Eienaar is gebel. Foon was af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzelle P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marzelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal weer by Charmwood gaan bly. Dit is beslis waarde vir geld.

Ek het baie lekker gebly, en ek sal beslis weer gaan vir 'n naweek of langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Presies wat ons nodig gehad het vir ons 2 nag verblyf. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charmwood se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te ontvang by Charmwood.

Charmwood
Lynette P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike blyplekkie, ons het nie meer nodig gehad nie.

Ongelukkig moes ons 'n uur wag om die wagwoord te kry wat ons toegang tot die woonstel gee. Dit was baie frustrerend, want ons wou 'n kort middagslapie inwerk voordat ons na ons volgende afspraak gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gizela A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjies!

Dit was baie lekker en skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charmwood se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet! Hoop dat julle weer sal kom.

Charmwood
Nita D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita D

Dit was baie aangenaam. Sal beslis weer wil terugkom.

Saam met my dogter vir die naweek. Charmwood is sentraal geleë naby die dorp. Plekkie is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charmwood se terugvoer

Goeie dag Nita
Ons is so bly dat julle so lekker gebly het. Clarens is net die beste.

Charmwood
Bianca W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was beautiful and charming.

Felt very secure and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charmwood se terugvoer

Hi Bianca
We are so glad that you had a great time with us.
Love to host you again soon.
Have a wonderful weekend.
Heidi
@Charmwood

Charmwood
Ferdie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet. Clarens is 'n baie mooi dorpie.

Baie rustige wegbreek gewees. Mooi klein dorpie met vriendelike mense.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chané D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chané D

Rustig en ontspannend.

Die plekkie was baie netjies en het alles wat jy nodig het vir 'n naweek. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief Charmwood aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charmwood se terugvoer

Hi Chané
Ons is so bly dat julle jul tydjie by Charmwood geniet het. Dit is vir ons 'n baie spesiale plekkie en dis altyd lekker as mense dit geniet.
Hoop om julle gou weer te ontvang.
Lekker dag verder
Heidi

Charmwood
Cathy V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie en presies wat ons nodig gehad het.

Eienaar was baie hulpvaardig en ons sal beslis weer van Charmwood wil gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charmwood se terugvoer

Goeie dag Cathy
Ons is so bly dat julle die naweek geniet het en gehou het van ons plekkie. Dit sal heerlik wees indien julle weer eendag na Charmwood toe kom.
Geniet die res van die week
Heidi

Charmwood
Corrie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en stil omgewing.

Juliet Cooke het ons ontmoet en was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charmwood se terugvoer

Thank you so much for your kind words. I look forward to welcoming you again!

Charmwood
Carin K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was awesome in Clarens.

Ons was vriendelik ontvang, plek skoon en netjies. Klein en gerieflik vir 2 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charmwood se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. We hope you will stay with us again.

Charmwood
Nthabiseng T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nthabiseng T
Enkelreisiger

Nice. 10 minutes walk to center. But no Wi-Fi. No TV.

Nice cosy unit. Comfortable vintage decor. I was on working holiday trip. WiFi is a must. Zoom meetings, watch current affairs on your cell (because there is no TV), check. etc. Charmwood is not on Google, rather give the name of the complex and not unregistered establishment name because Google does not recognise it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charmwood se terugvoer

It is unfortunate that you did not read the description on this site before booking as it clearly states that there is no TV or WiFi. The name of the complex is given and there is a satellite map and very detailed directions are given by the host after a booking is made. We have security guards patrolling the carpark, the complex grounds, and the suburb 24 hours a day and there is very little crime in Clarens.

Charmwood
Sinead L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinead L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike Clarens-naweek in Charmwood

Ons was verwelkom by ons blyplek deur die gasvrou, ongelooflik vriendelik. Die akkommodasie was baie skoon en netjies en perfek vir ’n naweek se verblyf. Naby aan Clarens Square en in ’n stiller area van Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Charmwood se terugvoer

A million thanks, Sinead, for your wonderful review. I'm so glad you were happy and I look forward to seeing you again.

Charmwood
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trans Caledon-straat, Larola Terraces Eenheid 3, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4007af4597f8dee61b0a2f4b6d33019afef59fd024f5efe09af09373aeb288142ff019971e2031e9a68b54b72aeb5c32ce7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Off Trans Caledon Street Unit 3 Larola Terraces 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.518101486628 28.42817177368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem