LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chavonnes Farm Cottage | LekkeSlaap
+16

Chavonnes Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chavonnes-laan, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Chavonnes Farm Cottage bied unieke plaasverblyf in die Babilonstoring Bewararea. Die plaas Chavonnes is 8 km suid van Caledon geleë. Ontspan en spandeer gehaltetyd in 'n gerieflike, volledig toegeruste selfsorgkothuis op ons koring- en skaapplaas in Overberg met 'n 3-ster-gradering (van die TGCSA).

Caledon is bekend vir sy warmwaterbronne, casino en die jaarlikse veldblomskou in September. Beeldskone eikebome en 'n groot grasperk voor die huis verskaf skaduwee waar jy luilekker kan braai in die somer. Die canola-velde is 'n tuiste vir die beskermde Bloukraanvoël-populasie, 'n fees vir die oog en voëlliefhebbers, en die rivier bied welige voëllewe waarvan ons reeds meer as 40 spesies geïdentifiseer het.

Ons kothuis is apart van die hoofhuis met 'n privaat ingang. Die eenheid is veilig en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Ons voorsien perkallinne, handdoeke en hartlike gasvryheid. Die ruim leefarea het 'n kaggel en is ideaal vir die winter. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, rooster, strykyster en yskas-vrieskas.

Daar is 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die stoep, wat noorde front, is ideaal vir koue someraande en warmer winterdae. Buite is daar braaigeriewe en vuurmaakhout beskikbaar.

Die kothuis bied 'n groot leefarea met 'n kaggel/binnebraai vir koue aande, hout is beskikbaar teen R40 per krat. Daar is 'n groot volledig toegeruste kombuis met elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en strykyster. Die kothuis beskik oor 2 ruim slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort en ablusiegeriewe. Hoë gehalte perkallinne en handdoeke word voorsien vir ekstra gerief.

Kom en verkwik jou siel in hierdie beeldskone opset.

Vir meer energieke gaste is daar beeldskone staproetes tussen die fynbos van die Overberge. Daar is kristalhelder fonteinwater-damme waar jy kan swem of visvang, waterblommetjies vir 'n bredie pluk of waar jy slegs kan terugsit en die sonsondergang dophou.

Slaapplek

’n Bespreking by Chavonnes Farm Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Chavonnes Farm Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Chavonnes-laan, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chavonnes Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chavonnes-laan, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ITsO6Dwplxdn8e5LqlPKGFvRqLEEOkK3Evq4e2uGVj6QcihXo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 Chavonnes Avenue Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.291296534429 19.366139173508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!