+21

Check Inn Hotel

  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 155 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Check Inn Hotel bied gastekamers in Groenpunt. Die hotel is die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede in en om die Atlantiese Seekus van Kaapstad kan verken.

Verblyf by Check Inn Hotel bestaan uit unieke kamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer en geriewe soos 'n TV met plaaslike TV-kanale, sekere DStv-kanale en hangplek vir klere. Die hotel bied WiFi en 'n kiosk met snoepmasjiene wat warm pasteie, toebroodjies, muffins en warm en koue drankies verkoop.

Gratis parkeerplek is beskikbaar en dit werk op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Check Inn Hotel is oorkant die Groenpunt Parkrun-area, 2 km vanaf die middestad en 23 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 241 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Daan K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie bekostigbare verblyf naby Waterfront. Die verblyf was baie bekostigbaar, veral vir daardie omgewing. Dit is baie naby aan die stadion en Waterfro...
Sien meer
Nov 2025
Sidney M
Besigheidsreis
5.0
Excellent value. Great stay, very central and super neat. Will definitely stay again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Koot B
Besigheidsreis
5.0
Baie goed geleë. Goeie waarde vir jou geld. Baie lekker gebly, dankie. Rustig, stil, uitstekende diens! Baie netjiese kamer. Relatief baie nuwe afwerk...
Sien meer
Nov 2025
Rochelle V
Saam met vriende
5.0
Is klein, maar 'n mens soek net 'n slaapplek en 'n warm stort. Dit was baie aangenaam, en is goed geleë.
Okt 2025
Elrico S
Saam met lewensmaat
5.0
Te lekker, te lekker. Naby alles lekker, gerieflik, stadion, restaurant, etc. Sal weer boek.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 241

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 155 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Check Inn Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 155 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46b48c7e9186cd884b5bfe04a667b3e7ff702ea516f6eec321554c4d7e13671b5cbca5dd460c87cec52feb00b45d4f38e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 241 5 1 5 155 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.907914911564 18.406222581615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang