Cheetah Manor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Henrietta N - Feb 2024
Algehele gradering
Perfek vir sakereis.
Johan H - Des 2023
Algehele gradering
Amazing
Donovan W - Nov 2023
Algehele gradering
Well worth the price, woke up refreshed.
Bernard R - Nov 2023
Algehele gradering
Value for money.
Nico C - Okt 2023
Algehele gradering
Beweer daar is TV om rugby te kyk, maar slegs netflieks.
Cheetah Manor se terugvoer
Die enigste boodskap wat jy my gestuur het was: "Is ons hondjie welkom". Niks van rugby was bespreek nie en die gastehuis is gelys net met Netflix. Ek en ons bure het ook almal gekla oor die fees wat by Warm Karoo aan die gang was.
Jammer dat julle besoek onaangenaam was.
Eugene H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustige verblyf.
Danie L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Melane V - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik gebly en baie vriendelike gasvrou.
Eugene D - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Marius P - Nov 2022
Algehele gradering
Unsatisfied. Disappointed. Disgusted.
Lees meerNicky A - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful, quiet and secure place to stay. Our dogs were welcomed and had a lovely stay as well. Very comfortable. I will be back.
Pieter L - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, ruim, alles wat jy nodig het is daar.
Pieter L - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie ontvangs, alles wat jy nodig het is daar, vries vir my vis in vrieskas.
Cheetah Manor se terugvoer
Baie dankie! X
Marcel S - Des 2021
Algehele gradering
Het voldoen aan ons vereistes.
Liesl T - Okt 2021
Algehele gradering
Goed ingerigte en netjiese eenheid (#2) wat alles het wat benodig word.
Jaco P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees, stil en veilig.
Michelle N - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful, quiet, convenient.
Lees meerAnneke B - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent service.
Esna P - Jul 2021
Algehele gradering
Heel aangenaam. Alles was skoon.
Karien D - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelik gasvrou, netjies eenheid en maklik om te kry.
Anéle T - Jun 2021
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelik en gasvry!
Nadia J - Des 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Die grondpad is bietjie grof.
Jaco W - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was n vinnige oornag maar baie lekker en rustig en die diens baie goed en vriendelik. Sal weer daar oornag.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maluti-laan 28, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat