LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede | LekkeSlaap
+50

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

Selfsorg
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R895
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het ’n lugversorgde slaapkamer en ’n badkamer. Die slaapkamer beskik oor ’n dubbelbed en linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het ’n stort en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die toonbank geniet word. Die leefarea is toegerus met 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na ’n patio wat toegang tot die braai-area bied.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Chef's @ 6 Eenheid 1 bied ongelukkig nie toegang tot 'n swembad nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het ’'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamer tafel geniet word. Die leefarea het 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei elk na 'n stoep met braaigeriewe, en veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere kan ongelukkig nie gehuisves word nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Chef's @ 6 Eenheid 1 bied ongelukkig nie toegang tot 'n swembad nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers met lugversorging en die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en toilet het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die toonbank geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Chef's @ 6 Eenheid 1 bied ongelukkig nie toegang tot 'n swembad nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65585889180b49237724b9b9e98687601205805622621abf3000e1a729ecb2ede16fc7f0a7c95468947f8b098094e75b928c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895  per nag(plek vir 2) 50 5 1 5 6 Soetdoring Crescent Doornpoort 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -29.680183625034 17.884044165428
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!