Chenique’s Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chenique's Guest House bied selfsorgverblyf in Northmead, 'n woonbuurt in Benoni. Dit is gerieflik geleë, minder as 20 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Dit is op die eienaar se perseel geleë.

Die eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamerarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n oond, 'n stoof, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer is toegerus met 'n platskerm-TV, sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie agter 'n elektriese heining. Die gastehuis het braaigeriewe, 'n lughawe-pendeldiens en ontbyt is op versoek beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit visvang en fietsry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chenique’s Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false