LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chenique’s Guest House | LekkeSlaap
+16

Chenique’s Guest House

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Chenique’s Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

'n Tuiste weg van die huis. Regtig privaat! Ontvangs was eerlik en opreg. Ek het al by verskeie gastehuise oor die land gebly, maar die was my beste kuier nog. Die area is baie rustig en veilig. Sal my kollegas aanbeveel om daar te bly as ons vergaderings in JHB het.

Leonard F - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard F
Enkelreisiger

Dit was perfek!

Daar aangekom is ek vriendelik gegroet, en die plekkie was aan my gewys. Ek het dadelik tuis gevoel. Dis 'n baie groot plek, nie net 'n ou kamertjie nie. Die geriewe is uitstekend, ons kon vir niks beters gevra het nie.

Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elderwoodstraat 10, Northmead, Benoni, 1509, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3ZmVhMTMyLTg4NmEtNDRlOS1iOWE0LTEyMzYxYjg1MGU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 10 Elderwood Street Northmead 1509 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.14431 28.30807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!