LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cherry Blossom Cottage on Thesen Islands | LekkeSlaap
+18

Cherry Blossom Cottage on Thesen Islands

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L14 Lee Close Leeward Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cherry Blossom Cottage on Thesen Islands is 'n selfsorgkothuis wat in die rustige residensiële landgoed Thesen Islands in Knysna geleë is. Dié landgoed beskik oor 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer en 'n verskeidenheid restaurante en interessante winkels.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en daar is 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis- en eetarea en 'n sitkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV met DStv. Die kothuis is sowat 30 m vanaf die strandmeer se oewer geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Cherry Blossom Cottage on Thesen Islands sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Cherry Blossom Cottage on Thesen Islands
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • L14 Lee Close Leeward Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cherry Blossom Cottage on Thesen Islands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L14 Lee Close Leeward Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzYmEwYjk2LTUyMDEtNGJiYy1iYjEwLTIyOWM0M2NiNDg1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 L14 Lee Close Leeward island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.048705 23.04991
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!