Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Grove

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

CHARMAINE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 48 resensies vir Cherry Grove
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Demetria V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demetria V
Gesin met tieners

Perfect local birthday experience.

Can't believe I'm saying it, but it was the perfect stay. Stayed above the pub and if anything it was very convenient to go down and have a bite and enjoy some local vibes. The noise wasn't a disturbance and the security guard was available and on guard the whole evening. Accommodation had everything we needed for the getaway. Thank you very much, will see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize H
Saam met vriende

Amazing.

It was amazing already recommended it to my family and friends. Safe, great location, very modern and cute. Everything you need! Friendly owners .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenny R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, netjies, skoon.

Het al my verwagtinge oorskry, baie netjies en absolute waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lusandra K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lusandra K
Gesin met tieners

Pretty room but location not good.

Well appointed and neat room. Location not good. Next to a pub with excessive noise until morning hours. The parking area gate was out of order for the duration of our stay. WiFi is not available, so no TV service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dyllan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dyllan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was disappointing.

The room was exceptionally clean. The hostess was not available and did not provide self check-in details in time for check-in. The room is situated right next to a pub which played music at an excessive volume until midnight, with drunk folks then shouting in the quad below. The lightbulb above the bath in the main bedroom was falling out of the fitting, and when I notified the hostess, an ambiguous "I'll get it fixed, thank you" was the response. No hand soap or air freshener is provided. A lot of the cupboards creak. The fridge is uneven on its feet. No WiFi is available. The water pressure in the baths, in particular, is poor. I was notified of a secure parking area with a remote-controlled gate, but when I went to the parking, I found the gate open, to which the response when asked was, "it is broken."

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid, sal beslis aanbeveel.

Baie mooi, netjies & skoon. Duursame afwerkings. Sou net graag WiFi wou gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mom & daughter weekend.

Apartment 11 at Cherry Grove was amazing. It is modern, pretty, and clean. I will definitely stay here again. It's gorgeous and the bed was so comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi U
Gesin met tieners

Ongelooflike lekkere ervaring gewees. Wens ons kon langer bly!

Al waarop ek kommentaar kan en wil lewer - ook vir dalk ouer mense - die storte se vloer is seepglad. 'n Matjie van 'n aard (rubber dalk) sal goed werk en veiligheid verhoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darron A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darron A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaapplek

Plek was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick V
Saam met vriende

Great experience.

Would definitely book again, but will stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had to wait 2 hours after booking in time for the owner to answer the call and get the keys to get into the unit.

Had to wait 2 hours after booking in time for owner to answer the call and get the keys to get into the unit after numerous calls to her, messages to her as well as also trying to get ahold of the owner or letting agent? The pub underneath the units had extremely loud music up to the early moring hours and we couldn't sleep due to that. No generator for power during loadshedding. No wifi and no use of the TV if you do not have your own data loaded to watch on it. No general basic TV channels nor DSTV channels without your own login. Drunk people linger in and around the building. Beggars and salespeople hassling you in and all around the building. Very large tree in front on the patio which is the only place where you can get a little bit of sunlight, especially being so cold now. Place feels very empty and run-down. Gives a feeling of no longer being as safe as it used to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Grove se terugvoer

I have never had such a bad review and I do not believe the bad review. We stay in the unit ourselves, very often. The fireplace warms up the entire unit and is cosy. The kitchen has all the self-catering necessities. The unit is clean and comfortable. My daily rate is very reasonable. The unit is serviced daily. We enjoy Dullstroom hiking and walking. Restaurants are within walking distance. The Piazza has security. There are no beggars or drunks in the Piazza. The pub is not allowed to be noisy after midnight. I apologize for the bad communication. It has not happened before. I was travelling in Africa with no signal.

Cherry Grove
Marlene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met vriende

Perfekte naweek akkommodasie.

Baie netjies en goed geleë. Die kaggel is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek vir 'n lekker wegbreek in Dullstroom.

Cherry Grove is ideaal vir 'n vinnige wegbreek in Dullstroom. Die verblyf is in die besige hoofstraat en naby alle winkels en restaurante. Die plek is baie modern ingerig en netjies met 'n lekker groot stoep. Ons het dit baie geniet onthou net jou eie hout vir die kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning appartment. Like the 2 full bathrooms. Very modern. Will use it again.

Very clean and neat unit. All appliances work. The only problem is the wifi and maybe DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sou net meer komberse en elektriese komberse, dalk ook opsioneel bysit, dit was maar koud in Junie daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larissa T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Larissa T
Saam met vriende

Enjoyable during the day only.

Beautiful newly renovated unit, with a nice balcony. Unfortunately, the location is situated above a pub restaurant. The music was way too loud. Especially considering that it continued past 12 pm, both nights we stayed. For this reason, I would never book this accommodation again. Unfortunately that there was no Wi-Fi and provided firewood would have been nice. Note: our unit changed from 8 to unit 11.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hw D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hw D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place it self is lovely.

The back side parking is really small if you drive a larger vehicle. . Please note the apartment is next to a bar and the noise can go on till late.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Enkelreisiger

Goed geleë en netjies.

Perfek gewees vir 'n aand oorslaap terwyl ek reis. Dit sal goed werk vir gesinne wat 'n naweek in Dullstroom en omgewing wil spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Plek is baie mooi en netjies. Enigste kritiek is die woonstel is op die hoofstraat so jy hoor alles wat aangaan.

Ons was ook nie heeltemal oortuig van die veiligheid van ons voertuig in die aande nie. Daar is parkeerplek agter die woonstelle, maar dit het nie gelyk of daar sekuriteit was wat na ons voertuig gekyk het nie (ons kon ook die eerste aand nie daar parkeer nie omdat dit volparkeer was). Verder het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Gesin met tieners

Lekker vinnige wegbreek.

Ons het heerlik gebly in die eenheid, baie skoon, netjies met alles wat 'n mens benodig vir 'n vinnige wegbreek, alles van puik gehalte. Verlief op die Italiaanse vibe, voel of jy in 'n ander land is! Die parkering was so-so, alhoewel dit agter 'n hek is, voel ons dit was nie reg gebruik en was een of twee keer inparkeer. Die enigste negatief wat ons ondervind het, is die harde musiek (tot baie laat) vanaf die kuierplek Duck and Trout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B
Saam met vriende

Lekker, behalwe die koue stort.

Ongelukkig, sit 'n koue stort na 'n lang dag jou baie af. Eerste 2 persone stort warm en derde koud. Die terugvoer sou 4/5 gewees het as dit nie daarvoor was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annika D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay! The apartment exceeded expectations! It was beautiful, very well-located and equipped with everything we needed.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld - baie dankie.

Ons verblyf was awesome - baie netjies en alles wat ons kon benodig, was daar. Ek kan die plekkie beslis aanbeveel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carnia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carnia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik, romanties, spesiaal, enig in sy soort.

Cherry Grove is 'n baie oulike huisie om in te bly vir die vakansie. Met mens se eie kombuis en stoep is dit ideaal vir net ontspan. Die kamer is lekker groot en ruim met 'n sitkamer, bad en stort. Die kas spasie is 'n ekstra bonus aangesien mens altyd meer pak tydens vakansie. Die pizza-restaurant onder die woonstel maak kosopsies nog lekkerder. Die huisie is modern gemeubileer en het selfs 'n TV wat mens kan gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer en baie gerieflik.

Sleutel kry en toegang is maklik. Parkering was 'n groot probleem veral as daar groter voertuie is soos SUVs en bakkies. Spaarbadkamer se ligte het nie gewerk nie en die hande-wasbak was verstop. Verder is die ligging en heerlike cosy stoep en woonstel baie goed toegerus. Fantasties dat elke slaapkamer sy eie badkamer het. Baie privaat en loopafstand van alle winkels af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Saam met vriende

Lekker gebly.

Die parkeerplek is nie ideaal nie - baie knap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corli K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli K
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gemaklik.

DIe eenheid is baie netjies. Dit lyk nuut oorgedoen. Beide badkamers is lekker groot en volledig. Die kamers is ruim. Die beddens was baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi.

Gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elizabeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was oor die algemeen lekker.

Cherry Grove is geleë reg bo 'n kroeg en die musiek was ondraaglik en daar was geen waarskuwing daaroor nie. Die warm water het 'n ewigheid gevat om warm te word. Geen WiFi en die TV het geen werkende kanaal gehad nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Wat jy sien is wat jy kry en mense help graag en doen baie moeite. Sal weer van hul gebruikmaak.

Wat jy sien is wat jy kry. Plek is skoon, netjies en lewer baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen R
Saam met vriende

Lovely, comfortable, spacious accommodation.

Fireplace was a win.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Baie aangenaam.

Die woonstel was netjies met 'n "welkom-gevoel". Dit is modern en tog met 'n "warm" gevoel. Die uiteensetting is regtig besonders. Die bed is gemaklik en die beddegoed is goeie kwaliteit en skoon. Ongelukkig kan die TV nie gebruik word sonder jou persoonlike WiFi nie. Dalk nie 'n Smart TV hê as daar nie WiFi is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag in Dullstroom.

Pragtige dekor en baie netjies. Die ligging was perfek. Charmaine het 'n paar dae voor die tyd reeds instruksies vir ons gestuur en alles goed verduidelik. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Gesin met tieners

Netjies, mooi, skoon en goed toegerus.

Heerlik gebly by Cherry Grove. Skoon, netjies en goed toegerus. Lekker kaggelvuur. Veilige parkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Gesin met tieners

Puik.

Baie netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly. WiFi vir die TV sal 'n goeie toevoeging wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigette G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfort at its best.

Moderne warm gevoel! Ons naweek weg was wonderlik by Cherry Grove, sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful WiFi will certainly make a huge difference.

Beautiful accommodation, very neat. WiFi was the only thing that we missed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann W
Saam met vriende

Cozy, warm, enjoyable.

Very cozy apartment with all the necessary equipement and views to make it an enjoyable stay. The fire place were the highlight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen K
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ons sal vir seker weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzet P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet P
Saam met vriende

Italië in Dullstroom.

Mens stap in Italië in en die atmosfeer, luuksheid en pragtige plein is fenomenaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pooja M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pooja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so wonderful like we were in Italy.

Our stay at Cherry Grove was so lovely, the apartment was so gorgeous. Due to all the construction it did become disturbing during the early part of the morning and was quite noisy at night due to the pub next door but I would still go to Cherry Grove again once the renovations and buildings have been completed. I plan on taking my whole family for a stay. Love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor O
Saam met vriende

'n Aangename verrassing.

Die werklikheid en die advertensie-belofte verskil gewoonlik in 'n groot mate. Cherry Grove is 'n uitsondering in die opsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C

Baie lekker gebly.

Gasvrou was baie hulpvaardig. Lekker kaggeltjie gehad vir die koue, het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melody J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melody J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, baie goed ingerig en perfek geleë.

Die plekkie skep die atmosfeer wat voel mens is iewers in Italië. Baie smaakvolle dekor en goed ingerig met alles wat mens nodig het. Ons wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Dit is goed geleë naby alles. Atmosfeer van die kompleks is rustig, dit laat jou vir seker ontspan.

Die musiek van Duck and Trout gee in die aand 'n lekker kuieratmosfeer en breek die stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledistraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29cbcb507ab7b882ec364f2eac8e1bff62e659c3f0296b6b5915cf2e449f0903bf136b272243024a12f9978483fa73490ef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Naledi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.424301406405 30.100194066379
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem