LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cherry Lodge | LekkeSlaap
+90

Cherry Lodge

Morellos 2-Enkel/Koningingrootte-bed
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv. Dit is naby die tuin met 'n swembad en onthaalarea met 'n braai. Ontbyt, middagete, aandete of pizza's is beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg, gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Ons is troeteldiervriendelik, maar laat weet ons asb. voor die tyd watter troeteldier jy gaan saambring. Net goed gemanierde troeteldiere word met vooraf kennisgewing toegelaat. Ons bied ontbyt, aandete en middagete (of middagete-pakkies) op versoek aan. Doen gerus navraag oor ons bekende Pizza-aande.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Morellos Nr 3 - Enkel - Dubbelbed (Klein)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie, platskerm-TV met DStv. patio en 'n braai-area in aan die voorkant. Maaltye kan op versoek gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg, gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Ons is troeteldiervriendelik, maar laat weet ons asb. voor die tyd watter troeteldier jy gaan saambring. Net goed gemanierde troeteldiere word met vooraf kennisgewing toegelaat. Ons bied ontbyt, aandete en middagete (of middagete-pakkies) op versoek aan. Doen gerus navraag oor ons bekende Pizza-aande.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tulare 2-Enkelbedkamers/Super Koninggrootte
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Tulare House beskik oor 6 en suite-kamers met 2 enkelbeddens elk, wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek. Daar is ook 'n kombuisie, studeerarea, spieëltafel en 'n TV met DStv. Die eenheid bied toegang tot 'n tuin met braaigeriewe. Maaltye kan op versoek gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg, gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Ons is troeteldiervriendelik, maar laat weet ons asb. voor die tyd watter troeteldier jy gaan saambring. Net goed gemanierde troeteldiere word met vooraf kennisgewing toegelaat. Ons bied ontbyt, aandete en middagete (of middagete-pakkies) op versoek aan. Doen gerus navraag oor ons bekende Pizza-aande.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cerise Nr 1 2-enkelbedkamer
Vanaf R790
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuisie, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ons is troeteldiervriendelik, maar laat weet ons asb. voor die tyd watter troeteldier jy gaan saambring. Net goed gemanierde troeteldiere word met vooraf kennisgewing toegelaat. Ons bied ontbyt, aandete en middagete (of middagete-pakkies) op versoek aan. Doen gerus navraag oor ons bekende Pizza-aande.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cerise Nr 2 - 2-Enkelbedkamer
Vanaf R790
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 'n kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie, TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n patio.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ons is troeteldiervriendelik, maar laat weet ons asb. voor die tyd watter troeteldier jy gaan saambring. Net goed gemanierde troeteldiere word met vooraf kennisgewing toegelaat. Ons bied ontbyt, aandete en middagete (of middagete-pakkies) op versoek aan. Doen gerus navraag oor ons bekende Pizza-aande.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cerise Nr 3 - Slaapplek vir 3 - Koningingrootte-bed en enkelbed
Vanaf R1 390
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n studeerarea, TV met DStv en 'n kombuisie. Gaste kan ook die tuin met braaigeriewe benut. Maaltye kan op versoek gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg, gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Ons is troeteldiervriendelik, maar laat weet ons asb. voor die tyd watter troeteldier jy gaan saambring. Net goed gemanierde troeteldiere word met vooraf kennisgewing toegelaat. Ons bied ontbyt, aandete en middagete (of middagete-pakkies) op versoek aan. Doen gerus navraag oor ons bekende Pizza-aande.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cerise Nr 4 Gesinssuite - Slaapplek vir 3 - Koningingrootte-bed en 1 enkelbed
Vanaf R1 490
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n studeerarea, TV met DStv en 'n kombuisie. Gaste kan ook die tuin met braaigeriewe benut. Maaltye kan op versoek gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg, gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Ons is troeteldiervriendelik, maar laat weet ons asb. voor die tyd watter troeteldier jy gaan saambring. Net goed gemanierde troeteldiere word met vooraf kennisgewing toegelaat. Ons bied ontbyt, aandete en middagete (of middagete-pakkies) op versoek aan. Doen gerus navraag oor ons bekende Pizza-aande.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Morellos Nr 1 - Slaapplek vir 4 - (in 2 kamers)
Vanaf R1 590
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n dubbelbed het en die ander een 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie, platskerm-TV met DStv en toegang tot 'n swembad en braai-area. Maaltye kan op versoek gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg, gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Ons is troeteldiervriendelik, maar laat weet ons asb. voor die tyd watter troeteldier jy gaan saambring. Net goed gemanierde troeteldiere word met vooraf kennisgewing toegelaat. Ons bied ontbyt, aandete en middagete (of middagete-pakkies) op versoek aan. Doen gerus navraag oor ons bekende Pizza-aande.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waterloo Houses 1 tot 4 - Slaapplek vir 6 in 3 Slaapkamers
Vanaf R2 690
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Waterloo Houses beskik oor eenhede met slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n solderkamer, 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is, 'n sitkamer, 'n TV met DStv, 'n beskutte patio en 'n vuurput.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ons is troeteldiervriendelik, maar laat weet ons asb. voor die tyd watter troeteldier jy gaan saambring. Net goed gemanierde troeteldiere word met vooraf kennisgewing toegelaat. Ons bied ontbyt, aandete en middagete (of middagete-pakkies) op versoek aan. Doen gerus navraag oor ons bekende Pizza-aande.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 56, Kyalami, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw6qSPw3uyazsdvEL0t49dblVxe2AbzcM4JWelI0sCWrNg6tHiW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 56 Pine Road Kyalami 1685 Gauteng 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -25.988480125754 28.054296970367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!