LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cherry Place | LekkeSlaap
+52

Cherry Place

24 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 24 resensies vir Cherry Place
Netheid
3.7/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Chantal M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M
Besigheidsreis

Baie akkommoderend, skoon, gemaklik en waarde vir geld!

Sal vir seker weer hier bespreek!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very accommodating, clean, comfortable and value for money stay!

Will definitely book this venue again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cecile F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en skoon met winkels gerieflik naby.

Die ontvangsdame, wat ook alles skoon gehou het, was besonders. Ons kleinste versoeke en behoeftes is bevredig. Sy was puik.

Nawall D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nawall D

Uiters indrukwekkend.

Faith, wat beleefd en goedhartigheid is, het my verblyf buitengewoon goed gemaak. Hou aan met die goeie werk, en ek sal beslis weer by Cherry Place bly. Was mal daaroor!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Extremely impressive.

Faith, who is polite and performed simple acts of kindness whenever possible and is a very pleasant lady, made my stay extremely good. Keep up the good work and I will most definitely stay at Cherry Place again. Loved it!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Edgar J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens aangesien die slaap-eenhede deur die skoonmaker bestuur word en dis onprofessioneel.

Sy het heeldag gesukkel om die bestuurder in die hande te kry om die bespreking te bevestig, maar ek het my bewyse gehad. Cherry Place is nie vir vakansie nie, dis vir konferensies. Die kamers is te naby mekaar en ek is spyt dat ek dit bespreek het. Dankie dat my verblyf aangepas is.

Mark M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark M
Enkelreisiger

Ceiling fan broken, meals not good, bathroom basin tap broken loose.

The ceiling fan makes a noise so no use using it, they brought me a free standing fan which did not work. Breakfast was made a hour before breakfast time and wrapped is plastic cling wrap including the toast, breakfast was poor. The was basin tap was loose so difficult to operate. Having The Bru Bar on site makes the supper and a drink visit great.

Patrick R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick R
Enkelreisiger

Great.

Only thing that bugged me wash the bathroom roof was full of black mould and it's coming down the wall. Other then that I loved my stay there.

Allen M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allen M
Enkelreisiger

Baie lekker, netjiese, stil verblyf.

Dalk net elke dag nog twee koffie of tee in die kamer sit as die wat daar is kla is. Maar ek het dit regtig geniet en sal weer gebruik maak van Cherry Place.

Christine S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable but does not offer all that it says.

Very loud music all night, no braai facilities as advertised (was given an electric braai that caused the power to short) and huge amounts of trash in parking area. Could not use fan as it made a terrible noise. Photos are not an accurate representation of what facilities actually look like. Room itself ok and had DStv. However, would not use this facility again.

Babalwa P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa P
Enkelreisiger

Good.

Nice and quiet, rooms are clean.

Tosca V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tosca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing. Always check feedback from previous guests.

Room and bathroom in a house, sharing with 4 other units, not a good proposition. Sharing neighbours /smokers's smoke. No reception. No card facilities. Creeking noisy ceiling fan. Positive: comfortable bed and bedding.

Lee N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verbasend! Baie oulik!

Ons was heelwat verbaas! Baie oulik, netjies en skoon!

Johan H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan H
Enkelreisiger

Die kamer was baie warm en die plafonwaaier het nie gehelp nie.

Die ontvangs was nie baie professioneel nie en kon nie my vrae beantwoord nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The Room was very hot and the ceiling fan did not help.

The reception was not very professional and could not answer all my questions.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Isak V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Isak V
Besigheidsreis

Swak onderhoud.

Sien sterre.

Jan H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jan H
Besigheidsreis

'n Plek om te slaap.

Die staff was baie vriendelik, maar kort gasvryheidsopleiding. Die advertensie is redelik misleidend. Toe ek daar opdaag was die "duty manager" besig in sy kamer en het my verwys na 'n dame wat my moes inboek. Daar was niemand wat Afrikaans kon verstaan nie. Al die 2-punt-proppe was gesteel uit die kamer en ek moes spesiaal daarvoor gaan vra (geen van die toestelle soos die haardroër werk sonder een nie). Die kombuis was vuil en iemand se afgekoelde pap pot het nog daar gestaan. Hierdie verblyf is moontlik net 'n goedkoop opsie as jy net 'n plek soek om jou kop neer te sit.

Sharon T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon T
Enkelreisiger

Very comfortable bed but very noisy fan.

See stars.

Jo E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging met prakties-ingerigte kamers vir 'n moeë reisiger.

Die kamer voldoen aan die standaarde vir 'n oorslaap-aand, hoewel die badkamerdeur (kamer 6) se handvatsel gebreek was, en die leeslamp langs die bed nie 'n kragprop het nie. Die bed is super-gerieflik, die kussings gemaklik-sag, die stort ruim ens. Verdere pluspunt was die restaurant/kroeg ongeveer 200 m op die perseel met uitstekende, vriendelike bediening en wat heerlike etes voorgesit het. Beslis 'n gasteplek wat ons weer sal gebruik.

Michael T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael T
Enkelreisiger

Dit was gerieflik en skoon.

WiFi was swak en onstabiel.

Marelene D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelene D
Enkelreisiger

Rustige en veilige atmosfeer.

Was welkom ontvang, als netjies en veilige rustige atmosfeer. Sal beslis weer daar oorbly.

Frans G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans G
Enkelreisiger

Uitsonderlik en interresant.

Goed geleë naby lughawe en middestad.

Liza T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en veilig geleë.

Sien sterre.

Clarike H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Clarike H
Saam met vriende

Teleurstelling.

Beddegoed was vuil, vuil koppies van vorige gaste, geen handdoeke beskikbaar, vuil drommetjies, motorhek se remote nie gewerk nie en stort was geblok. Algemene teleurstelling. Nie ons of ons vriende sal dit aanbeveel nie of ooit weer terugkeer.

Johan M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Puik waarde vir geld en vinnige diens.

Ek hou van die opset. Sal dit altyd aanbeveel.

Johan M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Ek sal ontvangs beter aandui aangesien dit totaal onduidelik is waar om aan te klop. Verder kan ek net met lof getuig.

Andre V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig geslaap.

Goeie waarde vir geld, veilig en sal dit aanbeveel vir gaste.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersweg 156, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzNQbTlkr5xaOYT3hhSE3LErAXHpLyFoG8WuuAksL4WRgZMWcX4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 156 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.98077401757 25.59283643961
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!