Cherrywood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cherrywood is 'n kontemporêre losstaande huis in die Zimbali Kusoord. Die oord spog met 'n hele rits doendinge, soos 'n 18 puntjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa en 'n privaat strand.

Die selfsorghuis is naby die strand in die oord geleë en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ruim en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n privaat buitestort. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en sluit al die nodige toebehore in om maaltye voor te berei en te kook. Die leefarea langsaan lei na die onderdakstoep en groot tuin met 'n swembad. Die huis het 'n dubbelmotorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Cherrywood sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cherrywood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]