LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chester House Studio | LekkeSlaap
+9

Chester House Studio

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chester-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chester House Studio is 'n oopplan-ateljeewoonstel in Rondebosch. Dié woonstel se ligging is puik: Dit is naby UCT, 2 minute se stap van die hoofstraat af, en lekker naby openbare vervoer, Jammie Shuttle, restaurante, kroeë en groot supermarkte.

Die woonstel is op die boonste verdieping en het 'n aangename uitsig en veilige parkeeplek op die perseel agter 'n hek met afstandbeheer. Die gebou beskik ook oor ’n hysbak. Dit het alles wat jy nodig het, soos 'n gerieflike dubbelbed, instapstort, lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, en gratis WiFi. ’n Slaapbank is op versoek in die sitarea beskikbaar.

'n Lughawependeldiens en ander pendeldienste kan gereël word.

Chester House Studio is minder as 2 kilometer vanaf Nuweland Rugbystadion, Nuweland Krieketstadion, 'n swembad, skole soos SACS, Westerford, Bishops en Groote Schuur Hospitaal. Dit is ook net 'n entjie se ry van ander hospitale, soos Kingsbury, Vincent Palotti, en Rondebosch Medical and Fertility Clinic af. Kaapstad se middestad is sowat 20 minute se ry van hier af. Gaste kan natuurlik ook trein ry stad toe vanaf Rondebosch-stasie.

Slaapplek

’n Bespreking by Chester House Studio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Chester House Studio
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Chester-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chester House Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chester-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiMzg1OGQ2LWE2MGItNGE0OS1iZTY2LTRhNGZjMGQzYWY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Chester Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.958842 18.471947
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!