Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chestnut Homestead @ Ancient Earth Farm

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Erfdeel 144, Ancient Earth Plaas, Wieg van die Mensdom, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 R3 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Chestnut Homestead @ Ancient Earth Farm is 'n ruim selfsorghuis op 'n werkende pekanneut-, olyf- en organiese varsprodukteplaas in die Wieg van die Mensdom-streek. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Gaste deel die derde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet of op een van die rusbanke in die sitarea langsaan ontspan. Die sitarea het 'n kaggel, en daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite kan gaste 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n swembad geniet. Die tuin is omhein en het blomme en kruie om te pluk. Gaste het toegang tot staproetes op die plaas, deur die vleiland, en tot by die berg. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Chestnut Homestead @ Ancient Earth Farm sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Chestnut Homestead @ Ancient Earth Farm
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Vivien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 3

Maande gelys 5

Ligging

  • R560, Erfdeel 144, Ancient Earth Plaas, Wieg van die Mensdom, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Chestnut Homestead @ Ancient Earth Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R4 000 R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
R4 000 R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Erfdeel 144, Ancient Earth Plaas, Wieg van die Mensdom, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28959c429a012baaf461833dd7874e3c2da15373eb4120acea72dbabf0023f0e63fa488861c225f1e5159ffb0e9e25e43838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 400 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 R560 Portion 144 Ancient Earth Farm 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.859614090179 27.676069813831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem