Cheviot Place Garden Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Cheviot Place Garden Apartment is 'n selfsorg-kothuis in Groenpunt, Kaapstad. Dié woonstel is keurig ingerig en perfek geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede in en rondom die middestad.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en sluit 'n wasmasjien in. Langsaan is daar 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Cheviot Place Garden Apartment is lekker naby kuierplekke, restaurante en die Groenpunt-stadion. Die V&A Waterfront is ook net 10 tot 15 minute se ry hiervandaan en daar is talle geriewe vir werk en vakansie in die middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by Cheviot Place Garden Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cheviot Place Garden Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]