Chez Pierre
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bottelbrush-singel 26, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R945 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chez Pierre is in Wavecrest, Jeffreysbaai, en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié woonstel is op 'n woonerf op grondvlak en beskik oor twee slaapkamers en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede kamer het 1 wat slegs geskik is vir 2 kinders of studente. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en daar is WiFi en DStv.
Daar is ook braaigeriewe en 'n pizza-oond in die tuin.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Chez Pierre sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bottelbrush-singel 26, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Chez Pierre het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bottelbrush-singel 26, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom