Chianti's Self Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Riana B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Chianti's Self Catering se terugvoer
Julle se week hier het gou verby gegaan. Dit was lekker om julle te ontmoet en te akkommodeer.
Kajaal N - Sep 2023
Algehele gradering
Absolute pleasure. Definitely going back.
Anneli H - Jan 2023
Algehele gradering
Was huis weg van huis!
Chianti's Self Catering se terugvoer
Hi Anneli, dit was so lekker om julle te ontmoet en te akkomodeer. Julle was rêrig maklike gaste. Ek waardeer dit. Hoop om julle weer hier te hê.
Elandre K - Des 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Chianti's Self Catering se terugvoer
Elandre, baie dankie vir die mooi resensie. Ek was so dankbaar dat julle sulke maklike gaste was. Báie dankie. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Moet sê julle Kersfees ete het heerlik gelyk.
Estelle G - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Chianti's Self Catering se terugvoer
Hi, baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle was sulke maklike en vriendelike gaste. Baie dankie. Sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Kitania G - Jul 2022
Algehele gradering
Absolute pleasure to stay at Chianti's.
Johan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en stil.
Sakkie O - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier in 'n pragtige plek. Vriendelik verwelkom deur twee pragmense. Sal dit enige dag aanbeveel. Baie dankie, julle twee, dit was heerlik, ons maak gou weer so.
Chianti's Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Sakkie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer.
Ina S - Des 2020
Algehele gradering
Netjies.
Chianti's Self Catering se terugvoer
Hi Ina. Baie dankie vir die resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir die geselsies as ek daar verbygegaan het. Baie sterkte vir julle.
Rita V - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens, skoon en netjies.
Chianti's Self Catering se terugvoer
Rira en Willie. Dit was net n plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer. Baie bly dat julle byons bespreek het. Sien uit na die volgende besoe/kuier
Chandrasen M - Jan 2019
Algehele gradering
The unit was overpriced, uncomfortable and in very dirty.
Chianti's Self Catering se terugvoer
We did our best to accommodate you and make your stay satisfactory. You did bring more guests than originally booked. We immediately attended to your requests and washed the throw on the couch again even though the unit was serviced and cleaned before check-in. We did not have any complaints regarding a bad smell or the fridge from any of the guests who stayed in the unit before or after you. We will, however, check on the fridge and make sure that it functions correctly we would have attended to the issue if you informed us during your stay.
Lu-ann O - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en lekker!
Lees meerChianti's Self Catering se terugvoer
Beste Lu-ann,
Baie dankie vir die terugvoer. Jy moes my net gesê het van die DStv, wat net SABC 1,2,3 en e.tv is, ons sou dit dadelik vir julle kon uitsorteer. Ek is nie seker hoe Multichoice vir julle sê dis 'n installasie probleem nie, gewoonlik moet die rekeninghouer self bel en sekuriteitsvrae beantwoord voor die konsultante kan bevestig wat die werklike probleem is. Tog is ek bly julle het die tydperk geniet. Ons het ook alreeds plate vir die stoof bestel.
Melanie L - Jan 2018
Algehele gradering
Ruim en baie privaat.
Julie R - Des 2017
Algehele gradering
Excellent host, most comfortable accommodation, nice quiet environment and not far from the beach.
Kasaven G - Nov 2017
Algehele gradering
Very quiet, relaxing and peaceful, would definitely go back, no need to find alternative accommodation.
Mark M - Sep 2017
Algehele gradering
Was lekker rustig, skoon en uiters vriendelik.
Ineke B - Jun 2017
Algehele gradering
Goeie waarde!
Marcell D - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik,.Riana en Andry was baie vriendelik en hulpvaardig.
Mark M - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Wim Van Zyl V - Apr 2016
Algehele gradering
Peaceful stay clean and very tidy.
Lowe R - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Michelle P - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker blyplek!
Martie V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Lana W - Jun 2015
Algehele gradering
Baie baie netjies en skoon gerieflik en ruim.
Charl K - Apr 2015
Algehele gradering
Chianti's self catering is die lekkerste plek wat jy kan kry: 11 uit 10.
Mike E - Jan 2015
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Janine H - Des 2014
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Fatiema M - Nov 2014
Algehele gradering
We had an amazing time
Mickey S - Okt 2014
Algehele gradering
Wow speech less
Lola M - Okt 2014
Algehele gradering
Perfectly flawless
Lees meerEstelle M - Jul 2014
Algehele gradering
Rustig!
Raija D - Des 2013
Algehele gradering
Excellent sel-fcatering accommodation
Akita N - Nov 2013
Algehele gradering
Place was beautiful & peaceful.
Mariette L - Apr 2013
Algehele gradering
Asemromend, onbeskryflik, gasvry, vriendelik. Sal weer daarheen gaan.
Usha J - Mrt 2013
Algehele gradering
A fabulous place to stay in.
Cathy V - Nov 2010
Algehele gradering
Absolutely fabulous
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bristol-weg 376, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom