Riebeek-Kasteel Akkommodasie by Chic Shack | LekkeSlaap
+13

Chic Shack

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel , 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chic Shack bied private, onafhanklike verblyf in 'n pragtige tuin in Riebeeck-Kasteel met uitsigte op die Kasteelberg. Kom kyk hoe die springbokke in die veld rondom die perseel wei.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorgkothuis.

Die Chic Shack-kothuis is goed ingerig en bied 'n atmosfeer van eenvoudige plattelandse gemak, maar met 'n byderwetse styl. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie, eetarea en 'n leefarea wat semi-toegebou is. Die eetarea het 'n seildoek-blinding wat kan oprol en is baie privaat. Die kothuis het ook 2 buite-eetareas en die eksklusiewe gebruik van 'n nuwe swembad met sonstoele.

Die Bliss-kamer is net 'n kamer sonder uitsigte of 'n braai. Die tarief is sakpas en ideaal as jy net 'n aand wil bly. Die kamer het 'n ketel, yskassie, lugversorging en 'n waaier.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk. Daar is WiFi-toegang beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Chic Shack
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel , 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chic Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel , 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ6okddilNZvFCVV6QQnLbvRhPxR1y01rr6NkFHZcyog2u1Vn2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 19 Fontein Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.38532729392 18.894424761902
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za