Gordonsbaai Akkommodasie by Chocolate Box Guest House | LekkeSlaap
+17
+17

Chocolate Box Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champman-laan 34, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap

Beskrywing

Hierdie bestemming bied net die beste see- en berguitsigte bedags, ongelooflike sonsondergange en die skitterende sterrehemel snags. Olaf Dambrowski se ongelooflike aandag aan detail en gasvryheid is 'n absolute bederf.

Verblyf beskik oor 7 suites en het slaapplek vir 14 gaste. Elke suite het 'n gemaklike bed, badkamer, TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in: 'n sakehoekie, WiFi regoor die perseel, daaglikse koerant, TV met verskeie DStv-kanale, dekadente mengeldrankies, komplimentêre sjerrie, tee- en koffiemaakgeriewe en internasionale kragproppe.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos wynproe, begeleide staproetes, bergfietsry en swem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Chocolate Box Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Champman-laan 34, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chocolate Box Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champman-laan 34, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4OWMzM2ExLTdkNDQtNDQzYy05OWExLThjODViYzFmYzIzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 995  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4.8 34 Champman Avenue Gordons Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.161367620375 18.873452246189
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za