Chocolate Orchid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coolmore-weg 2, Coolmore Plaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chocolate Orchid is 'n bekoorlike selfsorglodge sentraal in Witrivier geleë. Die eiendom is naby die Krugerwildtuin en verskeie ander besienswaardighede.
Die eiendom beskik oor 4 eenhede en het slaapplek vir 12 gaste. Die slaapkamers in die eenhede het elk 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed, stapelbed en 'n driekwartbed. Die badkamers het bad- en stortgeriewe.
Die kombuis in elke eenheid is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het 'n sitarea met 'n TV met Netflix en gedeelde DStv.
Daar is WiFi, veilige parkeerplek en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Elke eenheid het 'n privaat tuin met 'n braai en buitesitplek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- Coolmore-weg 2, Coolmore Plaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Chocolate Orchid het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coolmore-weg 2, Coolmore Plaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom