Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chosen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Settlers-laan 8, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chosen bied gerieflike selfsorgverblyf in Graskop in 'n ruim tuinwoonstel op 'n eiendom waar die eienaars woon. Die woonstel bied uitsigte op die berg met perdestalle en 'n rivier oorkant die eiendom.

Die woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuis en sitarea.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof en mikrogolf, en daar is ook 'n ontbytblad.

Gaste kan die staproetes en watervalle oorkant die eiendom geniet. Die Graskop-ravyn met die Groot Swaai en glashysbak is 1,6 km daarvandaan en God's Window, 10 km.

Gaste kan die rustige buitewyke van die dorp geniet wat net 300 m vanaf die middedorp is.

Slaapplek

’n Bespreking by Chosen sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Chosen
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Settlers-laan 8, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Chosen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Settlers-laan 8, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57ed1341cc4bfdd73b1d865a4a854f33995c5a4b9d652b611d51f957c7590cfe38e928437dd04b5239914df1850a33aa295c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Settlers Avenue Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.935389681686 30.84457360819