Chrissiesmeer Country Cabins
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Bridget D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great spot.
Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer
Thank you, much appreciated. It was a pleasure having you here with us.
Corien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.
Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.
Andrew H - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic place to stay.
Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer
Thanks for your support, much appreciated. It was a privilege having you here with us.
Ruwyn V - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike mense en verblyf.
Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer
Dit was 'n voorreg. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Christa D - Des 2023
Algehele gradering
Gasvry, netjies en veilig.
Gerhard W - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay and treated like family by our host.
Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer
Gerhard thank you so much for the positive review, much appreciated. Looking forward having you with us again .
Ozni V - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Deidre V - Jul 2023
Algehele gradering
Oulike plek.
Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning word opreg waardeer. Was n voorreg.
Monika N - Jun 2023
Algehele gradering
Log Cabin Deluxe.
Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning word opreg waardeer, Monika.
Paul D - Mrt 2023
Algehele gradering
Aan alle verwagtinge voldoen.
Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer
Paul weereens baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was n voorreg, hoop om julle gou weer te sien.
Alfred S - Feb 2023
Algehele gradering
Lieflike plek.
Chrissiesmeer Country Cabins se terugvoer
Alfred, baie dankie vir die goeie resensie. Dit word opreg waardeer.
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Campbellstraat 61, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom