Christies Gastehuis
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Syferpan, Coligny, 2725, Noordwes
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Christies Gastehuis is sowat 10 km buite die dorpie Coligny in Noordwes.
Die gastehuis het 6 kamers, elk met 'n dubbelbed of stapelbed. Ander geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, plafonwaaier en hangkas in.
Christies is ideaal vir funksies, troues en vierings. Ons het gemeenskaplike geriewe soos 'n sitkamer, kroeg en onthaalarea met 'n pooltafel en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek vir al ons gaste.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Gerald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Syferpan, Coligny, 2725, Noordwes
- Gaste dink Christies Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Syferpan, Coligny, 2725, Noordwes