Chukuru Lodge
3 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod
10% af
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seksie 95, Roodepoort Plaas, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R600R540 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Chukuru is net 4 km buite Bronkhorstspruit op 'n kleinhoewe wat aan Bronkhorstspruit-rivier grens.
Op Chukuru Lodge akkommodeer ons gaste in groot, gemaklike, ruim grasdak-kamers met 'n en-suite badkamer, yskas en DStv se hotel-pakket.
Daar is 'n mooi swembad om in af te koel op daardie warm, sonnige dae. Die vermaakarea in die lapa het 'n kroeg, snoekertafel, TV en braai-area. Daar is gimnasiumgeriewe, sekretariële dienste, 'n wasserydiens, 'n opteldiens na en van die lughawe af.
Dié gastehuis is 40 km vanaf Kusile en 5 km vanaf die nuwe steenkoolmyne, naamlik Canyon Coal en Chilwavhusiku.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4 uit 5van 3 resensies vir Chukuru Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ligging
- Seksie 95, Roodepoort Plaas, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Chukuru Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bronkhorstspruit Gauteng
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seksie 95, Roodepoort Plaas, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom