LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Church Hills Boutique Guest House | LekkeSlaap
+19

Church Hills Boutique Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 101 resensies vir Church Hills Boutique Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louisa B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B

Heerlike verblyf met vriendelike ontvangs.

Verblyf bespreek vir my seun en sy vriendin vir 'n troue in Riebeek-Wes. Hulle het net positiewe terugvoer gegee oor goeie en vriendelike diens. Heerlik gebly met heerlike ontbyt. Sal beslis teruggaan.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie. Altyd een plesier om te hoor.
Groete,
Koen en Veronique

Church Hills Boutique Guest House
Altan U - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, warm ontvangs!

Ons gasheer, Koen, het ons gegroet met 'n warm hart. Die kamers is netjies, skoon en ruim. Aanvanklik wou ons nie ontbyt hê nie, maar ons is so bly ons het elke oggend gaan aansit. Eerlikwaar van die lekkerste wat ons al gehad het. Baie dankie aan Church Hills Boutique Guest House vir 'n onvergeetlike naweek.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Altyd een plesier ! Baie dankie vir die lieve woorde.
Vriendelike groete Koen en Veronique

Church Hills Boutique Guest House
Babs H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs H
Saam met vriende

Heerlik gebly!

Ons is baie vriendelik ontvang. Baie mooi kamers en heerlike ontbyt. Sal almal soontoe aanbeveel.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Plesier. Baie dankie.

Church Hills Boutique Guest House
Anri B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri B
Saam met vriende

Rustig, gemaklik, sorgvry.

Gasvrye ontvangs, heerlike ontbyt, pragtige ligging en 'n rustige atmosfeer. Netjies en goeie waarde vir geld, dankie!

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie.
Groete, Koen en Veronique.

Church Hills Boutique Guest House
Tobie O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, persoonlike diens, netjiese en gemaklike verblyf.

Gasheer en gasvrou is baie vriendelik, lewer persoonlike diens. Kamers is by gemeenskaplike kombuis wat baie gerieflik is. Tuin is netjies versorg en sou graag langer daar wou kuier.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Church Hills Boutique Guest House
Cecile C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile C
Saam met vriende

Excellent choice of accommodation. Will recommend to everyone.

Thanks for your friendly professional service as always. Really enjoyed our stay.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Thank you so much.
Always a pleasure.
Regards,
Koen

Church Hills Boutique Guest House
Arnold P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold P
Enkelreisiger

Baie lekker.

Mooi view van die berg.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die verblyf by ons.

Church Hills Boutique Guest House
Monika V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V

Ons was baie aangenaam verras.

Dit is 'n pragtige gastehuis waarin ons dadelik tuis gevoel het. Kamers is pragtig en smaakvol versier. Die gastehuis eienaars was ook baie vriendelik. Ons het 'n heerlike ontbyt gehad die volgende oggend. Ons sal weer hier wil tuis gaan.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Church Hills Boutique Guest House
Karen P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net daar geslaap

Net oornag en nie gebruik gemaak van ander fasiliteite nie

Berenice G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice G
Gesin met klein kinders

Great accommodation and lovely hosts.

We had a great weekend. The hosts are lovely and very attentive. The property is beautiful and the pool was awesome, warmed by solar panels. The garden rooms we stayed in were perfect for us and the breakfast wonderful. Will definitely recommend!

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Thank you so much. It was very nice to have you as our guests.
Regards,
Koen and Veronique

Church Hills Boutique Guest House
Emeke S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emeke S

Besonders.

Lieflike kamer met als wat mens nodig het. Superskoon en netjies. Lekker swembad en 'n pragtige tuin.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie.
Koen en Veronique

Church Hills Boutique Guest House
Janet T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet T
Gesin met tieners

Pragtig ingerig.

Professioneel, maar ook warm en gasvry.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie. Groete Koen en Veronique

Church Hills Boutique Guest House
Ronel P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens.

Ons het die gerieflike kamers, heerlike ontbyt, pragtige swembad en mooi omgewing verskriklik geniet. Uitstekende persoonlike diens!

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Altyd een plesier om te doen.
Dankie en baie groete.

Church Hills Boutique Guest House
Madelaine J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine J
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Die eienaar het regtig uit sy pad gegaan om ons te help.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie baie dankie. Altyd 'n plesier.

Church Hills Boutique Guest House
Chesney V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesney V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

It was peaceful, quiet, just what we needed to wind down.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Thank you so much.
Regards, Koen

Church Hills Boutique Guest House
Tania S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gasvrye ontvangs van begin tot einde!

Ons het 'n heerlike paar dae by Church Hills spandeer. Ons gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt was heerlik! Ons het werklik tuis gevoel.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Plesier.
Baie dankie en ons hoop om julle terug te sien.

Vriendelike groete ,
Koen en Veronique.

Church Hills Boutique Guest House
Celmaré T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celmaré T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle verblyf.

Baie vriendelik ontvang deur Koen, hy het ons op n toer geneem deur die perseel en advies gegee oor besienswaardighede in die omgewing. Verblyf was gerieflik, skoon en baie goed toegerus. Koen en Veronique is uitstekende gashere en het n heerlike ontbyt voorgesit soggens. Sal Church Hills Boutique Guest house beslis aanbeveel.

Stephanus L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ervaring.

Sal weer daar bespreek. Gaan laai jou battery daar.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Church Hills Boutique Guest House
Riaan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ek verwag het dit sou wees.

Baie vriendelike eienaars. Hulle laat jou dadelik tuis voel. Wonderlike natuurskoon met baie om te doen in die dorp. Was mal oor die als wat die eienaars van die gastehuis aanbeveel het. Sal beslis weer gaan kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Exactly what I expected it would be.

Really friendly owners. Make you feel at home immediately. Awesome scenery and a lot to do in town. Loved the recommendations given by owners of guesthouse. Will definitely visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Dear Riaan,
Thank you so much for your review, but it's the only thing what we want to do for all our guests. See you again soon.
Kind regards,
Koen and Veronique

Church Hills Boutique Guest House
Maryke S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het so lekker gebly! Kamer was pragtig! Netjies en skoon! Ontbyt is deur eienaars self gemaak! Dit was heerlik! Dankie!

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Hi Maryke, baie dankie vir die review. Dit is n plesier om te doen . Ek sal ook onze staff dankie se vir die werk wat hulle doen .

Vriendelyke groete,
Koen

Church Hills Boutique Guest House
Marelize V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The honeymoon suite was amazing!

Brekkie was so good! Thank you!

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie, et es een plesier.

Church Hills Boutique Guest House
Christine B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Enkelreisiger

Ek het 'n aangename verblyf geniet by Church Hills Guest House en sal dit aanbeveel – ook omdat dit 'n troeteldiervriendelike gastehuis is.

Die eienaar, Koen, het my baie vriendelik ontvang en ek het dadelik tuis gevoel. Alles was skoon en netjies en daar was ook 'n area in die tuin waar my honde kon loop. Ek moes vroeg opstaan om 'n hondeskou in Malmesbury by te woon en Koen en sy vrou het spesiaal vir my 'n ontbyt voorgesit. Dis jammer ek kon nie langer bly nie, want ek sou graag Riebeek-Wes wou verken.

Johan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Enkelreisiger

Great service, rooms and view.

Had a very pleasant stay. One constructive comment: the instant coffee is really not good. Would strongly recommend changing this.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Dear Johan,
Thanks for your comment. We'll take a look at changing the coffee.
Kind regards,
Koen

Church Hills Boutique Guest House
Nettie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam.

Wat 'n pragtige plekkie om te bly. Alles is pynlik netjies. Die gasheer en sy vrou is opregte mense. Heerlik met hul gesels en in die eetkamer. Heerlike ontbyt gehad. Tuin en swembad heet jou welkom. Sal beslis weer gaan vir langer.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie, dit is een plesier om te doen.

Church Hills Boutique Guest House
Thalita W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thalita W
Gesin met klein kinders

Heerlik en gerieflik. Uitstekende diens en vriendelik.

Baie lekker. Heerlik geslaap en kwaliteit beddegoed. Hoogs aanbeveelbaar.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, dit word waardeer.

Church Hills Boutique Guest House
Charles Peter S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese mense, uitstekende diens.

Ons het ons kuier by Church Hills baie geniet. Dit is rustig en pragtig en swembad was 'n groot plus in die warm weer. Die kamer was baie skoon en netjies en Koen is 'n uitstekende gasheer en ook 'n baie goeie ontbyt-sjef! Dankie, Koen, ons sal julle weer sien. Ek kan Church Hills hoogs aanbeveel!

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooie woorde. Ook julle was terug baie liewe gaste om by ons te wees.
Baie groete van ons, Koen en Veronique.

Church Hills Boutique Guest House
Lorraine N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie gastehuis is n juweel. Dit is pragtig!

Ek kan hierdie verblyf enige tyd aanbeveel. Die kamers is lekker groot, ook 'n lieflike, groot bed. Die uitleg van die gastehuis is baie goed gedoen en die ligging is ook baie goed. Ons kon rustig en veilig slaap en kon ook die skoonheid van die omgewing geniet vanaf hierdie gastehuis. Die eienaar, sy vrou en res van die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie, baie dankie, het is een plesier dit te doen.

Church Hills Boutique Guest House
Tony F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Koen en Veronique bedryf regtig 'n uitsonderlike gastehuis. Hulle gee regtig om vir hulle gaste.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Beste Thony, baie dankie, dit was een plesier om julle als gaste te kry.

Church Hills Boutique Guest House
Louis Jacobus Machiel D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis Jacobus Machiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ruim, verwelkomend.

Gasvrye verwelkoming, toegang tot kombuis en geriewe is 'n bonus. Ontbyt heerlik voorberei. Ruim kamer en badkamer. Ek sal net 'n muskietbrander aanbeveel, asook onderhoud aan handdoekreling en dakwaaier in die Somerkamer.

Johan V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Uitstekend! Ons het lekker gekuier in die Vallei en by Church Hills.

Ons eerste besoek aan Riebeekvallei was fantasties! Lekker gekuier en Church Hills was puik!

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie. Dit is net 'n plesier.

Church Hills Boutique Guest House
Danie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig en netjies, eienaar en vrou baie vriendlik en kennis van area.

Eienaar het baie kennis oor die area en wat om te sien en te besoek. Hulle is baie vriendelik en maak seker dat alles in orde is. Die perseel is netjies en mooi en dieselfde geld ook ook vir die kamers. Was baie lekker om daar te bly vir 2 nagte. Sal weer daar bespreek.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie baie dankie, et was een plesier vir ons julle as gaste te kryg.

Church Hills Boutique Guest House
Annelie F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F
Gesin met tieners

Lekker gekuier.

Ons is vriendelik ontvang deur eienaars en het ons vertel van plekke wat ons kan besoek en aandete kan geniet. Volgende oggend moes ons vroeg vertrek en eienaars het spesiaal vir ons ontbyt vroeër voorgesit, baie dankie!

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Dankie Annelie, dit was net 'n plesier.

Church Hills Boutique Guest House
Gerda K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Friendly service. Good location. Good breakfast.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Thank you so much and it was a pleasure to do.
Kind regards, Koen and Veronique

Church Hills Boutique Guest House
Hennie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gasheer en -vrou.

Baie lekker, skoon. Gasheer ken die area en kon ons 'n paar lekker aanbevelings maak.

Stanley V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley V
Saam met vriende

Baie professioneel en heerlike luukse verblyf.

Church Hills is goed geleë met wonderlike fasiliteite en baie luukse kamers. Die eienaar is uiters vriendelik en hulpvaardig. Van die beste diens in Suid-Afrika nog!

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Dear Stanley,

It was a pleasure for us to accommodate the whole group. We are happy that everyone enjoyed the stay by us and in our valley.

Regards,
Koen and Veronique

Church Hills Boutique Guest House
Carisa T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carisa T
Saam met vriende

Wonderlikste plekkie!

Ongelooflike mooi en netjiese plekkie. Die eienaars is vreeslik vriendelik. Alles is mooi skoon en gerieflik. Pragtige uitsigte en mooi tuin, lekker kuierareas. Sal beslis weer gaan.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier!

Church Hills Boutique Guest House
Ronel E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Ons verblyf was heerlik. Is met gasvryheid ontvang. Rustige omgewing. Sal dit definitief weer gebruik. 10 uit 10.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier.

Church Hills Boutique Guest House
David F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very helpful and welcoming.

We arrived and had choice of room to stay in. It was cold and the owners gave us additional heating to warm the room. We met them unofficially at the Italian restaurant in Riebeeck Kasteel and they were happy to engage in conversation. Breakfast was amply provided with a relaxed demeanour. Very enjoyable stay. Will return!

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Thanks for the review and it's a pleasure to do. Regards, Koen and Veronique

Church Hills Boutique Guest House
Gerrit P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Dit was een van die beste plekkies wat ons nog in gebly het. Perfek vir naweek wegbreek. Baie skoon en gemaklik. Vir seker waarde vir geld. Hulle sien ons vir seker weer.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie baie dankie, ook vir die lekke wyn.

Church Hills Boutique Guest House
Alinda P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda P
Gesin met tieners

Wonderlik.

Baie vriendelik netjies en skoon. Ons het so welkom gevoel. Ek sal Church Hills vir enige iemand aanbeveel - alleen of met 'n familie.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie baie dankie , is een plesier.

Church Hills Boutique Guest House
Karen S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut hemels.

Koen en Veronique het regtig uit hulle pad gegaan om ons verblyf so heerlik as moontlik te maak. Koen het ons vertroud met die omgewing gemaak en alle eetplekke, kuierplekke en besienswaardighede aan ons uitgewys. Ons het 'n heerlike nagrus gehad en ons ontbyt was uit die boeke. Die kamer was skoon en netjies en daar is selfs aan die kleinste detail aandag gegee. Dankie Koen en Veronique, ons sal beslis weer van julle gastehuis gebruik maak.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Hello, baie baie dankie en et is een plesier dit te doen.

Church Hills Boutique Guest House
Liesel H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel H
Gesin met klein kinders

Vriendelike mense wat die ekstra myl vir jou loop.

Die mense is baie vriendelik. Kon selfs die kombuis gebruik om kos te maak vir babatjie. Hulle loop die ekstra myl om seker te maak dat jy as gas gelukkig is. Ontbyt ook baie lekker. Swembad skoon. Sal beslis aanbeveel.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie, baie dankie. Dit is die intensie om dit te doen vir die gaste.

Church Hills Boutique Guest House
Reinhard H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, huislike verblyf met vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Sien sterre.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie, baie dankie.

Church Hills Boutique Guest House
Carla J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, friendly owners, and amazing breakfast.

Everything was nice and clean, the owners were friendly all and all a very good time was had.

Nico K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K
Enkelreisiger

Ongelooflike mooi plekkie en amazing eienaars.

Dit is een amazing gastehuisie.

Renate R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate R
Enkelreisiger

Rustig.

'n Rustige plekkie waar mens heerlik kan ontspan. Die tuin en swembad skep 'n heerlike atmosfeer. Een van die min plekke wat nie 'n enkelreisiger laat betaal vir 'n dubbelkamer nie.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Beste Renate,

Baie dankie vir die resensie. Een enkelreisiger moet nie betaal nie vir dubbel nie jy is reg.

Groete,
Koen

Church Hills Boutique Guest House
Jaco J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Verblyf is nie die prys werd.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Dear Jaco,

I am so sorry that you didn't enjoy your stay.

Kind regards,

Koen

Church Hills Boutique Guest House
Kriel V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kriel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle verdien elke ster.

Regtig waarde vir geld. Gasvryheid onverbeterlik. Sal definitief weer daar oorslaap.

Fritz W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beyond excellent in all aspects, highly recommended.

As mentioned here above, everything was beyond excellent and I mean everything. Stunning guest house, very friendly owners and highly recommended. Will promote it to everybody. We have stayed in many guest houses and hotels in the past and this place is right on the the top of the list of places we have stayed in. A very professional outfit, well done Koen and Veronique.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Thank you so much. It was a pleasure to do. That's our intention, to make guests feel at home.

Church Hills Boutique Guest House
Jolanda L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda L
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam, rustig, stil en stylvol.

Church Hills Boutique Guest house was beslis 'n baie aangename, wonderlike ervaring. Ek sal almal aanbeveel om van hulle gebruik te maak vir akkomodasie.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie baie dankie, dit is net 'n plesier om dit te doen.
Sien julle die volgende keer.

Church Hills Boutique Guest House
Pierre D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Hierdie is 'n pragtige plek met lieflike eienaars. Hulle het ons hartlik verwelkom en het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik en welkom te laat voel. Die ontbyt was ook heerlik.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie, baie dankie. Ons hoop om julle wee terug te verwelkom.

Church Hills Boutique Guest House
Angelique V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plek met personeel wat uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel.

Church Hills Boutique Guest House het al ons verwagtinge oortref - met die mooiste tuin, rustigheid en baie vriendelike personeel. Ons sal vir seker weer soontoe gaan en is aanbeveelbaar vir almal wat in gemak wil vakansie hou, want ontspan en afskakel kom saam met die pakket!

Louis J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en genoeg.

Die eienaars is baie vriendelik, verduidelik die areas goed en is altyd gewillig om te help. Sal definitief weer daar bly as ek in die area is.

Shani K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en lekker met 'n heerlike ontbyt.

Ons het lekker gebly vir die naweek. Kamers was netjies en skoon met 'n goeie matras en lekker duvet. Ontbyt was heerlik met 'n groot verskeidenheid. As jy 'n laat slaper is mag die eetarea (wat grens aan elke kamer) se geraas vroegoggend jou dalk pla.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooie woorde.Dit was 'n plesier.
Groete,
Koen

Church Hills Boutique Guest House
Jacques M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is glad nie 4-ster nie en baie "dated". Beddegoed met vuil merke en geskeurde linne.

Die handdoeke in badkamer is baie oud. Dit was net nie 'n lekker ervaring gewees nie en nie wat jy sou verwag van 'n 4-ster-gastehuis nie.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die opmerking. Ons sal dit spoedig reg maak.
Groete,
Koen

Church Hills Boutique Guest House
Andre M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Persoonlike diens uit die boonste rakke en gehalte akkommodasie.

Die eienaars het ons persoonlik ontvang en alles in hul vermoë gedoen om dit vir my as parapleeg so gemaklik moontlik te maak. Die aandag aan detail in die kamer en "breakfast room" is werklik uitstaande. Die binnehof met swembad en tuin skep 'n rustige aangename atmosfeer wat vanaf jou kamer se privaat stoep waardeer kan word. Ontbyt word deur die eienaars persoonlik voorberei en bedien. Ek kan Church Hills Boutique Guest House met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooie woorde. Dit is 'n groot plesier.

Church Hills Boutique Guest House
Pieter S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan al die verwagtinge voldoen.

Vriendelike ontvangs, effektiewe oriëntering tov omgewing en eetplekke, hulpvaardig waar nodig sonder om privaatheid te steur.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie. Dit is 'n plesier.

Church Hills Boutique Guest House
Dieter V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter V
Gesin met klein kinders

Puik!

Dankbaar vir vriendelike gasheer. Sal definitief aanbeveel!

Johan M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Afgesien van die weer wat koud en reënerig was, het ons baie lekker gebly. Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies. Ek dink in die somer sal dit awesome wees met die lekker swembad en tuin. Sal definitief weer in die toekoms by hulle bespreek.

Danie C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met vriende

Netjies en gerieflike akkomodasie met uitstekende gasvryheid.

Die eienaars sorg vir 'n absolute vriendelike atmosfeer in 'n rustige landelike omgewing.

Johaline L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johaline L
Enkelreisiger

Rustigheid en vriendelikheid, veilig en netjies.

Die eienaars was vriendelik, behulpsaam. Die kamers is netjies en mens voel veilig.

Lianda K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lianda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Ons was in die area vir 'n troue en het net 1 nag oorgebly. Baie mooi verblyf met 'n wonderlike swembad en ontspanningsarea. Eintlik jammer ons was nie langer daar om dit te kon geniet nie.

Helene D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, mooi en modern met warm atmosfeer,

Ons het vir troue hele naweek oornag by Church Hills. Wat 'n heerlike plek om te bly. Die gasheer en vrou is so vriendelik en alles is stylvol, netjies en standaard is hoog. Mooi moderne en verfrissende gevoel. Sal definitief weer hier gaan oornag.

Rey F - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rey F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and great value for money.

We were met by Koen and his wife on arrival, two awesome people. The guest house itself is surrounded by a beautiful garden and pool. Having been married on the day we were given a complimentary bottle of champagne to celebrate. Our hosts ensured all our needs were met. They recommended the best places to eat and were certainly spot-on with their suggestions. They guided us to see all the sights and attractions that they felt were worth visiting, which we did the following day, and were well impressed. Thank you again, we had a great time!

Gerhard H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could definitely recommend, clean, with very friendly hosts in Koen and Veronique and good breakfast.

Very well placed within the town, could definitely recommend and will use them again if ever in that area.

Francois H.j S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H.j S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, gasvrye en oorspronklike ervaring wat deur eienaars geskep is.

Ek en my vrou het al by menige gastehuise, lodges en selfsorgplekke gebly. Hierdie ervaring staan so 'n paal bo water uit. Koen en sy vrou is professioneel en baie buigsame mense en het 'n wonderlike manier om met mense te werk. Ek sal weer daarnatoe gaan en het alreeds heelwat vriende en kollegas aangeraai om dit te gaan ervaar. Hulle het vir my die toonbeeld geraak van gasvryheid. Uitstekend! Sal weer gaan. Welgedaan.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie. Vir ons is dit die belangrykste om te doen. Ons kryg terug wat ons kan geef. Dankie en sien julle terug!
Koen

Church Hills Boutique Guest House
Almarie H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesinsnaweek.

Baie netjies en eienaars baie vriendelik.

Max H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Max H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Almost as comfortable as at home.

Definitely worth recommending and the coming refurbish will make sleeping for tall persons even better. Friendly and helpful hospitality and good accommodation as one would expect and like. True to the adverts.

Hennie J - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike diens; maar ons kamer....

Lieflike ontvangs van Koen en sy vrou. Die prentjies op die webtuiste is nie hoe dit nou lyk nie. Die tuin is vaal en die kamer dekor was oud en het vuil gevoel. Die ander kamers is baie mooier en ek verstaan nie hoekom die kamer so afskeep teen die ander nie. Ons was die enigste mense daar en kon gerus een van die ander kamers gekry het. Ons sal weer daar bly as ons 'n ander kamer kan kry. Dit mag dalk nie presies so mooi soos die prentjies op die webtuiste wees nie; maar is goeie waarde vir geld. Sal nie aanbeveel dat jy daar bly as jy van plan is om die hele tyd daar te wees nie. Dit is meer 'n plek om jou kop neer te lê en jou dag te begin as 'n vakansie oord.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Baie dankie om ons dit te laat weet.

Church Hills Boutique Guest House
Suzette V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette V
Saam met vriende

Die standaard kamers kort dringend aandag. Verf en nuwe gordyne sal groot verskil maak.

Foto's op LekkeSlaap is nie van die standaard kamers nie. Vir R900 per kamer is dit nie waarde vir geld indien dit met ander blyplekke vergelyk word nie. Kort regtig ander gordyne en bedlinne. Daar was kraak in die muur en waar die tasse moes kom was die muur vol merke. Hulle adverteer satelliet-TV daar was net een kanaal op die klein TV. Mooi omgewing baie veilig en mooi swembad.

Andre D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gemaklik en absolute waarde vir geld.

Sal enige tyd daar bly en dit aanbeveel aan vriende en familie.

Steve D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steve D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Gawe eienaars. Geen uitsig vanaf kamer. Goeie ontbyt. Nie heeltemal so mooi soos op die webwerf nie.

Angela B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting and such friendly service.

Lovely spot to spend a night away.

Jan E - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend en beslis waarde vir geld.

Bie geniet om daar te bly en was baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Sal dit beslis aanbeveel.

Lizelle B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met vriende

Ons was in Riebeek Vallei vir 'n troue die naweek, het Church Hills op LekkeSlaap gesien, dadelik verlief geraak op die foto's ─ en ons was nie teleurgesteld nie!

Koen en Veronique was bereid om ons te ontvang na die inkloktyd. Ons het van Mpumalanga af gereis, en eers na 21:30 by hulle aangekom. Koen was dadelik daar om ons te ontvang, so vriendelik, so behulpsaam, en hy het ons toe 'n oorsig van die vallei gegee, en 'n hele reisigerskaart bespreek met toeristebestemmings, eetplekkies en dinge om te doen. Veronique het ook daai tyd van die aand saam kom gesels, en ons dadelik tuis laat voel. Dis twee fantastiese mense, met 'n hart vir onthaal en gaste. Die kamers was pragtig, die ontbyt heerlik, en ons naweek soos 'n absolute droom! Dankie Koen en Veronique, en dankie LekkeSlaap.

Church Hills Boutique Guest House's terugvoer

Hi Lizelle,
Baie baie dankie!
It's only our intention to do so with pleasure.

Best regards,
Koen

Church Hills Boutique Guest House
Monique H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry!

Die akkommodasie is netjies en gemaklik.

Daleen V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen V
Saam met vriende

Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Heerlike verblyf, pragtige perseel en baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Margie D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Puik diens.

Ons het oornag na 'n troue wat ons bygewoon het. Skoon kamer en baie gerieflik. Heerlike ontbyt.

Ertjies H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ertjies H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekend en pragtige gasheer en gasvrou. Baie gaaf.

Petro R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

In 'n rustige omgewing en definitief aan te beveel.

Gasvrye eienaars wat baie inligting verskaf rakende die omgewing en restaurante. Hulle doen baie moeite om die verblyf vir hulle gaste aangenaam te maak. Heerlike ontbyt in 'n pragtige ontbytlokaal. Die swembadarea is ideaal vir die warm somermaande. Die kamer wat na die berg front het 'n heerlike stoep.

Kim D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim D

A home away from home

From the minute we arrived, we were made to feel very welcome. Koen and Veronique are wonderful hosts. Our accommodation was comfortable and spotlessly clean. We even manged to enjoy time around the sparkling pool. We will definitely be back.

Malana D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wit-en-blou-droom en rus.

Church Hills gaan ons weer sien. Die eienaars is en voel soos ou verlore familie en die hele plek voel soos huis. Die blou blou swembad lok jou in die dag en in die aand por die beligting jou ook aan om laat nag in die swembad af te koel. Die ontbyt kamer is so gerieflik deel van jou eie kamer en heerlike koffie is beskikbaar 24/7. Die groen druiwe prieel wat die stoepe koel hou is ook baie mooi. Al die lugversorgers werk en die dak waaiers raas nie... in my boeke is dit 'n groot pluspunt, want ek hou nie van warm kry nie.

Johan B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en behulpsaam!

Pragtige plek en netjies. Baie behulpsaam en voel welkom.

Heinrich B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich B
Saam met vriende

Persoonlike aandag en intiem, lekker bederf in 'n mooi omgewing.

Koen en sy vrou weet presies wat dit beteken om die ervaring van die gaste so lekker en aangenaam as moontlik te maak.

Brenton M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton M
Enkelreisiger

Memorable stay

I recently attended a wedding in Riebeeck West and stayed over at the Church Hills Boutique Guest House. Koen and Veronique (owners) went the extra mile to make my stay a memorable one. Thank you.

Ronette S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig, skoon, netjies en baie ontspannend. Goeie en vriendelike kliëntediens.

Ek was vir pelle se troue in Riebeeck-Kasteel, en was lus om bietjie te gaan ontspan. Church Hills was net dit - ontspanned. Ek sal defnitief weer daar gaan afpak met die volgende troue wat ek daar het. Breakfast was baie lekker en gesellig. Daar is ook geen rede om ooit bekommerd te wees nie, dit voel baie veilig daar. Fantasties en uit die boonste rakke!

Michelle W - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Besigheidsreis

Great service, nice breakfast included, beautiful room and bathroom, will definitely recommend!

Koen and Veronique were amazing and so friendly. When we came back late to our room after photographing a wedding, they made sure the lights in our room were on and everything was perfect. The breakfast was great and they made sure we were always happy. Very professional service with a smile. The shower was the highlight. Everything was very clean and comfortable.

Tom B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom B
Saam met vriende

'n Pragtig geleë gastehuis.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Skoon en goed versorgde kamers met toegang tot selfhelp-kombuisie met koffie/tee en beskuitjies uit die kontrei. Die eienaars is persoonlik betrokke en hulle ken ook hulle omgewing baie goed en kan aanbevelings maak wat om te doen/sien.

Theresa B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Hierdie is 'n uitstekende instansie met baie goeie diens.

Josua S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek! Die gasheer is bitter "nice"!

Dankie vir 'n "great" naweek!

Leen V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very friendly service! The rooms are up to standard.

Upon our arrival there was a bit of confusion regarding our booking, but all was sorted out quickly and with a smile. We had a lovely room with aircon which was needed on that cold and windy day. And our bed was up to standard: no back pain the next morning and with back problems, that is an achievement!

Pieter V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Esti M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esti M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf en gashere, baie dankie!

Sien die sterre hieronder.

Liaan J - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liaan J
Besigheidsreis

"Stunning" verblyf, lieflike aand gewees ...

Die rustigheid rondom die swembad en die gasvryheid van die eienaars was regtig 'n plesier ... so moet 'n naweek mos begin!

Gerrie G - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Amanda N - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut heerlik.

Die rustigheid van die gastehuis en die ongelooflike vriendelike gasheer en gasvrou wat jou op die hande dra, was onverbeterlik.

Andre M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en akkommoderend!

Alhoewel die gastehuis nie as 'n reël vir rolstoele voorsiening maak nie, het die eienaars tog uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

Wena D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Netjiese, gesellige kamers. Mens voel tuis.

Hierdie gastehuis is alles wat mens nodig het om Riebeek Wes en Riebeek Kasteel te geniet. Heerlike ontbyt. Sal weer hier bly as ek in hierdie omgewing kom. Ek het nog nie klaar gekuier in daardie wêreld nie. Baie lekker!

Carl O - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl O
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit was baie vriendelike, gasvrye en behulpsame mense. Die kamers is lekker groot en skoon. Lieflike area!

Maryke H - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Gesin met tieners

Baie aangenaam, dankie!

Die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam - sal hulle graag weer ondersteun.

Lorraine V - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and clean stay with peaceful atmosphere.

The room was very clean with beautiful surroundings and lovely atmosphere at the questhouse. Service was excellent with special attention when needed.nOnly one suggestion: a multi-plug close to a mirror would be useful as it was a mission to get my straightener plugged in. The other plug available is too far from the mirrors.nThanks for the stay. We had a good night's rest after the wedding.nKind regards,nLorraine

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Long- en Dennehofstraat, Riebeek-Wes, Wes-Kaap, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e46b50686c16a7dfda239710124a4292befa57a18bf15f995dd17bdbada102ce950174f2dc17a4ee8ec2294fdde81f94cc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 101 5 1 5 Cnr Long/Dennehof Strs Riebeek West 7306 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.349476296133 18.865714073181
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!