Ciao

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ciao is 'n bekoorlike gastehuis in Paternoster aan die Weskus van Suid-Afrika. Die sonderlinge vissersdorpie is 'n gewilde toeristebestemming vir reisigers wat op soek is na 'n Mediterreense-styl atmosfeer met blou water, afgewitte kothuise, tradisionele vissersargitektuur en eindelose wit sandstrande.

Verblyf word in 2 selfsorgsolderwoonstelle aangebied en elke woonstel het toegang tot 'n privaat balkon. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n enkeldagbed, sowel as 'n en-suite badkamer met 'n stort. Solder 1 het privaat toegang van buite terwyl Solder 2 toegang het deur die hoofhuis. Elke eenheid is privaat. Die eenhede word verbind deur n gangetjie indien lofts saam bespreek word en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die kombuisies is toegerus met geriewe om etes warm te maak. Daar is geen braaigeriewe nie. Daar is ook TV's, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste kan lekker gaan swem, voetslaan, duik, visjag, perdry, kajakvaart, bootry, bergfietsry en voëlkyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ciao gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false