+24
Selfsorg in De Kelders

Ciaran Cottage

5 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 49 Morkel Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ciaran Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Gansbaai. Die eenheid is naby die strand en is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.

Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers het elkeen of 'n koningingrootte-bed of 'n enkelslaapbank. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n koffietafel en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die groot binnenshuise stoeparea het 'n ingeboude braai.

Gratis WiFi met ononderbroke kragtoevoer is beskikbaar en daar is 'n sitarea op die toegeboude balkon waar gaste kan ontspan. Maaltye kan in die eetarea met ingeboude braaigeriewe genuttig word. Die eenheid bied 'n uitsig oor die berge in die verte en het ook 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste is ook welkom om 'n lekker piekniek in die tuin te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 49 Morkel Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ciaran Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek

49 Morkel Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02bb593799115bdb987478c188b743caaf5c94c973bc45bbccec8a03e240fcf27af852721d7affb3e09ef8928b3132f7771d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 49 Morkel Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-23:00 11:00 -34.5557024 19.3680269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang