Cielo Guest Farm
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cielo Guest Farm is 12 km buite Swartruggens geleë en is deur wildsplase en ongelooflike berge omring. Oornagverblyf word gebied en die perseel is ook geskik vir klein funksies of troues.
Dié gastehuis het 'n gaste-suite met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n TV, kaggel, privaat sitkamer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n privaat tuin en braaigeriewe.
Gaste kan wildkykritte, voëlkyk, visvang, voetslaan en bergfietsry in die area geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Gaste dink Cielo Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Swartruggens, 2835, Noordwes