Signal Hill Akkommodasie by Cilimé  Accommodation | LekkeSlaap
+7

Cilimé Accommodation

14 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jupiterstraat 4, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cilimé Accommodation is in Signal Hill, Newcastle en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dis naby winkels en restaurante.

Die kamer is op 'n residensiële erf en beskik oor 'n dubbelbed en 'n oopplan-kombuis met 'n mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n platskerm-TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cilimé Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Cilimé Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Jupiterstraat 4, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cilimé Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jupiterstraat 4, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00Ydv5IeC4ZGshrmoZgYlooV5vy3H7NFrtG02tahuolZZTNz6N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 4 Jupiter Street Signal Hill 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -27.71413293112 29.937113701461
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za