Cinzaco

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cinzaco is in die hartjie van Dullstroom en naby alle doendinge en restaurante. Alle kamers is goed toegerus vir sake- en vakansiereisigers.

Cinzaco bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede en 9 gastekamers. Die Ukon-kamers is selfsorg en het dubbelbeddens. Die Kanzan-kamers is nie selfsorg nie en het dubbelbeddens of koningingrootte-beddens.

Cinzaco het ’n tuin, terras en braaigeriewe. Die gemeenskaplike braai-/ontspanningsarea het ’nkaggel, TV met DStv, pragtige meubels en ’n stoep met 'n boma. Daar is ook veerpyltjies en WiFi.

Dullstroom, ook bekend as Emnothweni, is 'n klein dorpie in Mpumalanga, 35 km noord van Belfast en sowat 53 km suidwes van Lydenburg af. Die perseel is sowat 500 m vanaf Pickles and Things, 600 m vanaf Dullstroom Inligtingsentrum en 2,8 km vanaf Dullstroom Bird of Prey en Rehabilitasiesentrum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cinzaco gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false