LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cinzaco | LekkeSlaap
+61

Cinzaco

26 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Cinzaco
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karin N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste nog!

Om met jou viervoetige kinders vir 'n naweek weg te gaan is altyd 'n probleem maar nie by Cinzaco nie. Die blyplek is so gerieflik ingerig met 'n hekkie wat hulle binne hou. Gaan definitief meer gereël gaan. Dit was uitstekend met die beste diens ooit!

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Karin. Dankie dat julle kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems met julle mooi honde. Kontak asb vir Christiaan. Cinzaco-span.

Cinzaco
Shenade O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shenade O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en lieflike verblyf met alles wat ons nodig gehad het.

Ons sal beslis op Cinzaco bly die volgende keer as ons Dullstroom besoek. Die kamers is pragtig en die gemeenskaplike sitkamer / kombuis / braai-area het alles wat jy benodig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly and lovely accommodation, with everything we needed.

We will definitely stay at Cinzaco the next time we visit Dullstroom. The rooms are lovely and the communal lounge/kitchen/braai area has everything you need.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cinzaco's terugvoer

Thank you so much for the wonderful review, Shenade. You have all our details on email if you want to make another again. Cinzaco-Team.

Cinzaco
Hennie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Baie mooi plek en ook uitstekende ligging. Spoedhobbels bietjie hoog op pad soontoe. En parkering het bietjie min gevoel. Maar almal het ingepas.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Hennie. Dankie dat julle kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems. Jammer oor die spoedhobbels, maar dit is buite ons beheer. Ons het bykomende parkering bygekry. Cinzaco-span.

Cinzaco
Theo D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker by Cinzazo oorgeslaap. Is ook baie sentraal geleë.

Sien sterre.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Theo. Dankie dat julle kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems. Cinzaco-span.

Cinzaco
Douw P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douw P

Alles wat nodig is, skoon en netjies.

Dit is 'n baie lekker woonplek. Redelik sentraal geleë. Stapafstand van restaurante en winkels. Enigste nadeel is dat ons nie bewus was van die feit dat ons die kombuis en kuierarea sal moet deel met ander gaste. Ons was nie ingelig dat daar 4 ander kamers was nie.

Cinzaco's terugvoer

Goeie dag Douw,
Ons is jammer dat julle onder die indruk was dat julle toegang tot die hele gastehuis sal hê. Ons het die opskrif mooi opgestel wat wel aandui dat daar 9 nie-selfsorg kamers is: "Cinzaco bestaan uit 9 pragtige, nie-selfsorgkamers met 'n gemeenskaplike onthaalarea en kaggels op die stoep". Julle is welkom om al die kamers uit te boek in die toekoms dan kan julle toegang tot alle geriewe hê.

Cinzaco
Lizette V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, skoon en veilig.

Ek en my sussie het by Cinzaco oornag. Cinzaco se gasheer, André, is baie vriendelik en behulpsaam. Hy was heeltyd in die omgewing, so indien jy iets nodig het, was hy altyd beskikbaar. Cinzaco is baie skoon, pragtig en gerieflik ingerig. Die huishoudsters sorg dat die kamers mooi skoon is. Cinzaco is loopafstand van die dorpie af en dis heerlik om orals te stap en jy weet jou voertuig is veilig. Die vars lug is heerlik en ons het regtig lekker uitgerus na 'n uiters besige en harde jaar. Nogmaals 1000 dankies aan Cinzaco se mense en ons hoop julle kry sommer baie besoekers, ons sal definitief weer by julle kom afpak sonder om twee maal te dink.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Lizette. Dankie dat julle kom kuier het.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems.
Cinzaco-span

Cinzaco
Ben L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie.

Baie mooi en goed geleë verblyf, skoon en pynlik netjies. Alles wat mens nodig het in verblyf. Kwaliteit linne en benodighede.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Ben. Dankie dat julle kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems. Cinzaco-span

Cinzaco
Lize S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cinzaco is lekker sentraal geleë en ons het ons tyd hier vreeslik geniet. Baie netjies, moderne kamers en genoeg spasie. Ons kon ook maklik opgradeer na 'n groter kamer vir nie veel ekstra nie.

Baie dankie vir die goeie diens en vriendelike ontvangs!

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Lize. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Cinzaco-span

Cinzaco
Marlize D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Cinzaco het uitsonderlike kamers en kuierareas. Hulle linne en décor is van beste gehalte en gaste voel dadelik tuis met aankoms. Andre is perfekte gasheer en geen moeite word ontsien om gaste tuis te laat voel. Sal vir seker weer van hulle gasvryheid gebruik maak. Dullstroom is wonderlike dorp!

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Marelize.
Dankie dat julle kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems.
Cinzaco-span

Cinzaco
Kobus V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties gewees, die stilte was oorverdowend, net wat ons verlang het.

Wat 'n wonderlike ervaring. Ons ontvangs was puik. André het ons baie vinnig laat tuis voel en ons was vinnig ingeburger. Die atmosfeer van die plek is baie rustig en ons was ver genoeg van die gewoel en tog naby genoeg aan alles om te kon stap waar ons wou wees en wat ons wou besoek. Ons kon geen voertuig geraas van die hoofpad hoor nie en kon rustig in die kamer of in die baie lekker gemeenskaplike sitkamer en ontspanningsarea sit en TV kyk, koffie en tee maak en net baie rustig wees. Die plek in baie sentraal geleë en soos genoem ons kon stap waar ons wou wees en ons het die hele dorp te voet verken. Daar is baie veilige parkering en die parkeerarea was heel aand verlig en gesluit met toegang van jou eie sleutel om die slot oop te sluit. Die kamer was smaakvol gemeubileer en alles was netjies en skoon. Ons het selfs 'n uitsig oor 'n deel van die dorp gehad en op die berge in die agtergrond. Welgedaan aan almal betrokke. Ons kan met 'n geruste gemoed enige iemand wat net wil rustig wees en ontspan aanbeveel om van die plek gebruik te maak. Nogmaals, baie dankie, julle was puik. Doen so voort.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Kobus. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Cinzaco-span

Cinzaco
Charles W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en waarde vir geld!

Cinzaco het aan al ons vereistes voldoen. Die ligging is uitstekend en die die plek is baie netjies. Die stoep is 'n groot plus, ons het so lekker daarop gekuier! Baie dankie André, julle sal ons vir seker weer sien!

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Charles. Dankie dat julle kom kuier het.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoems.
Cinzaco-span

Cinzaco
Antoinette O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Vriendelike, skoon, aangename verblyf.

Sal die plekkie sterk aanbeveel. Dis 'n tuiste weg van jou huis. Pragtig skoon met awesome ontvangs.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Anotinette. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Cinzaco-span

Cinzaco
Marica F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, aangenaam.

Het gelukkig nie hulp van 'n gasheer of gasvrou benodig nie, maar indien wel is ek onseker oor hoe ons iemand in die hande sou kry. Byvoorbeeld met vertrek is sleutel op toonbank gelos, omdat niemand in die hande kon kry nie. Tog het ons nie hulp nodig gehad nie, en alles was in die kamer. Netjies, mooi, en heerlike aand gehad.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Marica. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Cinzaco-span

Cinzaco
Alan S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustig, vriendelik, behulpsaam en ontspanne.

Cinzaco bied pragtige, netjiese en goed toegeruste kamers. Dit is baie veilig en is baie sentraal geleë. Ons is goed ingelig van al die beste restaurante en die ontvangs is baie vriendelik en almal baie behulpsaam. Dit is 'n rustige omgewing en ons verblyf was regtig 'n baie aangename ervaring. Die in- en uitklokproses is baie maklik en vinnig, die geriewe alles wat ons nodig gehad het en ons kon net lekker uitrus en die omgewing geniet. Baie dankie aan Andre en sy span vir 'n aangename ervaring.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Alan. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Cinzaco-span

Cinzaco
Harry S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik.

Baie goeie ondervinding, goeie ontvangs en baie goeie waarde vir geld, baie dankie.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Harry. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Cinzaco-span

Cinzaco
Zander G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zander G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly management.

Enjoyed the stay! Accommodation pleasant and exactly what we expected.

Cinzaco's terugvoer

Thank you for the review, Zander. It was our pleasure to have hosted you.

Cinzaco
Rudo E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek.

Ons is baie vriendelik ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Die kamers en geriewe is baie netjies en stylvol.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Rudo. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves.

Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Cinzaco
Annuscha B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annuscha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Verblyf was baie gerieflik, netjies en gemaklik! Die gastehuis is baie sentraal en naby geleë aan alle geriewe. Ons het baie lekker gebly en sal definitief terug wees!

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, Annuscha. Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves.

Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Cinzaco
Yolandie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en gemaklik.

Ons was 2 pare wat elk ‘n aparte huisie met sitkamer/kombuisie, slaapkamer en badkamer het en ook heerlike stoepie gehad het. Smaakvol gemeubileer en daar is als wat mens nodig het. Privaat, maar tog loopafstand van die winkels af.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Yolandie. Ons is so bly dat jul jul verblyf geniet het asook die mooi stoepies. Cinzaco is heerlik sentraal geleë. Ons sien graag uit om jul gou weer terug te verwelkom. Cinzaco Span.

Cinzaco
Catrine S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catrine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse, gemaklike verblyf met ‘n goeie ligging.

Ons het net een aand hier geslaap, maar dit was baie gemaklik. Die bestuurder was baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek was baie skoon en die bed was regtig gemaklik. Winters kan nogal koel raak, maar daar was ‘n kaggel, ‘n verwarmer en ‘n warm kombers op die bed. Ek sal beslis hierdie plek aanbeveel!

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was heerlik vir ons om julle te kon verwelkom. Ons sien uit om julle gou weer te ontvang.
Groete,
Cinzaco span.

Cinzaco
Egon S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, delightful stay.

Very easy to book in, one is well cared for in a clean, safe and comfortable environment.

Cinzaco's terugvoer

Dear Egon,

Thank you so much for the great review. It was an absolute pleasure hosting you. We cannot wait to welcome you back soon.

Regards,
The Cinzaco Team

Cinzaco
Gustav P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het waarlik lekker gebly.

Vanaf die aankoms het Marthinus ons welkom laat voel. Die plekkie was baie netjies en daar is aandag gegee aan die kleinste detail. Ons raai Cinzaco vir enige iemand aan wat verblyf in Dullstroom soek.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Gustav. Dit was heerlik vir ons om julle te kon verwelkom. Ons sien uit om julle gou weer te ontvang.
Groete
Cinzaco span

Cinzaco
Chantell W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ligging in Dullstroom in perfekte Cottage-styl huisie.

Nie net is hierdie verblyf in die hartjie van Dullstroom, stapafstand van alle bekende winkles en eetplekkies nie, maar nog steeds weg van die hoofstraat met 'n still en natuurlike ligging en uitsigte. Die selfsorg-eenheid het alles gehad wat jy benodig vir 'n lekker, rustige wegbreek en mens kan sien die gasheer het baie moeite gedoen om die plek perfek in te rig. Lekker stoep, lekker kaggel, lekker bed. Sal defnitief in die toekoms weer ons verblyf daar bespreek.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was heerlik vir ons om julle te kon verwelkom. Ons sien uit om julle gou weer te ontvang. Groete, Cinzaco span.

Cinzaco
Anthony F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, smaakvol gemeubileer, met fyn sin vir detail.

Nie motorfiets vriendelik nie weens diefstal van motorfietse in Dullies. Het insident meegemaak toe rowers 'n motorfiets van gaste langsaan wou steel.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, Anthony.

Ons is baie hartseer oor die insident. Die mooi woudjie voor die eenhede is uitgekap en permanente sekuriteit is aangestel.

Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Cinzaco.

Groete,
Cinzaco Span

Cinzaco
Cecil V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkoming by Cinzano was baie aangenaam. En sal dit aan almal aanbeveel.

Baie goed en aangenaam, sal weer gaan.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was heerlik vir ons om julle te kon verwelkom.

Ons sien uit om julle gou weer te ontvang.

Groete,
Cinzaco Span

Cinzaco
Gerald B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald B
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en goed geleë.

Sien sterre.

Cinzaco's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Gerald. Ons is bly dat jul kuier aangenaam was en ons sien om julle gou weer te verwelkom.

Groete,
Cinzaco Span

Cinzaco
Vanaf R969
per nag (plek vir 2)
Vanaf R969
per nag (plek vir 2)
Vanaf R969
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waalstraat 186, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ae67f967cce9b3ec223901bd83eb60cffd048e9a392f83f0713875a2d9b682bc40129effd341ca106a0747ea710eb8dc2a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R969  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 186 De Waal Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.417165 30.1036683
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!