+20
Gastehuis in Citrusdal

Citrusdal Guest Rooms

  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 93 Kerk Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Citrusdal Guest Rooms is naby al die geriewe in die Sederberg-area in Citrusdal geleë. Dié gastehuis bied die ideale verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Citrusdal is 170 km vanaf Kaapstad en onderweg na Namibië en daarom is dit die ideale plek om te oornag wanneer jy na Namibië of Namakwaland reis.

Verblyf word gebied in 5 slaapkamers wat smaakvol versier is. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens (vir familie van 4 met maksimum 3 volwassenes), 1 kamer met 'n dubbelbed en 1 enkelbed, 1 kamer met 2 enkelbeddens en 1 kamer met 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Daar is 2 gemeenskaplike braai-areas, 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is, asook 'n swembad.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is geslotekringtelevisie-kameras.

Ongelukkig word geen dagbesoekers en troeteldiere toegelaat nie.

Let daarop dat ons kaartfasiliteite het.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Johannes V
5.0
Vir een aan sw bly was dit lekker. Was 'n nice plekkie. Die badkamerdeur moes mens optel om toe te maak.
Nov 2025
Errol J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande. Dit was hemels. Sal baie beslis weer kom.
Nov 2025
Olet J
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige saligheid. Swemgeriewe was baie aangenaam na 'n warm dag op die pad. Baie vriendelike diens.
Okt 2025
Phillip G
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Dit was aangenaam. Het aan verwagting voldoen.
Feb 2025
Gerrit J
Saam met lewensmaat
4.0
Baie nice gewees. Was baie lekker gewees, sal weer daar boek.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 93 Kerk Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Citrusdal Guest Rooms het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

93 Kerk Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1523b09f0cf413d73a68d470f756c47db62184394929ec6c15ae5877f08c753834e9dd0f3ca71c951d145f7126f0767ed454?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 101 5 1 4 93 Kerk Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.588104881227 19.012780934572
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang