Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claires of Sandton

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 42, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Claires of Sandton is 'n aanloklike, veilige oase van gasvryheid, rus, tradisionele waardes en moderne geriewe in 'n bekoorlike, boomryke voorstad, slegs minute van Sandton se sakekern en Sandton City winkelsentrum af.

Elk van ons kamers is individueel en elegant gemeubileer om die maksimum gerief en gemak te bied. Dit bied 'n uiters persoonlike ervaring. Een van die uitstaande kenmerke van ons ontwerper-gerestoureerde kamers is die private toegang vanaf die slaapkamer na die tuin, swembad en balkon.

Alle tariewe sluit 'n smaaklike, heilsame en vars ontbyt met 'n verskeidenheid keuses in. Sjef Claire kan voorsiening maak vir jou spesiale maaltydvereistes en kan op versoek spyseniering doen vir maaltye of geleenthede. Gaste sal beïndruk wees met ons professionele personeel en die warm, behulpsame aandag wat aan jou gegee word tydens jou verblyf.

Keer saans terug en ontspan op die veranda soos die Afrika-son ondergaan en vir oulaas deur die bome filter. Of jy nou alleen reis of saam met vriende, kollegas of familie, sal ons dienste en geriewe voldoen in al jou behoeftes en jou verwagtinge oortref. Jou veiligheid is vir ons van kardinale belang en dus beskik ons perseel oor 'n hoë-gehalte sekuriteitsheining, afstandbeheerde hekke, genoeg parkeerplek binne die perseel se gronde en direkte kontak met 'n private sekuriteitsmaatskappy.

Plaaslike besienswaardighede sluit die Wiegie van die Mensdom, Montecasino, Nasrec Skougronde, Golf Reef City, Pilanesberg en Sun City, Rosebank Mark, Sandton City en Soweto in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Claires of Sandton
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shafee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 12

Ligging

  • 8ste Straat 42, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Claires of Sandton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 42, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ad62bc5c87be4255a4315dafb2b9b1876daf3efe0855c0ba7db6c521ae076b1cc7fd1abd48c18b18db04147592d7d160533?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 42 8th Street Parkmore 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.094261111111 28.032880555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem