LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Claires of Sandton | LekkeSlaap
+33

Claires of Sandton

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaard
includes a scrumptious breakfast and free wifi

Luukse
includes a scrumptious breakfast and free wifi
Ekstra Luuks (onder)
includes a scrumptious breakfast and free wifi
Ekstra Luuks Boonste Vloer
includes a scrumptious breakfast and free wifi
Ultra Luuks (bo)
includes a scrumptious breakfast and free wifi
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdomme tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdomme van 3 en 10 betaal R210.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Bepalings en voorwaardes:

Toepaslike Depositobeleid:
50% van die totale bedrag sal gehef word wanneer die bespreking gefinaliseer word. 30% van die deposito is nie-terugbetaalbaar, d.w.s. 15% van die totale akkommodasie kostes. Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Toepaslike Kansellasiebeleid:
Kansellasie tot 14 dae voor aankoms: 70% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie binne 14 dae van aankoms: die volle deposito sal verbeur word.
Kansellasie binne 4 dae vanaf aankoms: die volle/totale koste van die bespreking sal betaalbaar wees en gehef word.
Indien ons daarin slaag om jou kamer-bespreking te vul, sal jy slegs 30% van jou deposito verbeur. Hierdie is van toepassing op alle gedeeltes van ons kansellasiebeleid.
In die geval van geen aankoms sal die totale/volle koste van die bespreking betaalbaar wees en verhaal word.

Rook verbode binnenshuis.

Geen troeteldiere word toegelaat.

Kinders bo 10 betaal soveel soos volwassenes. Kinders op versoek.

Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 8th Straat, , Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzZGNhNWY3LTAwNDctNDA2MS1hZGNhLWE3NzcwNWNlNTRkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 42 8th Street Parkmore 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.094261111111 28.032880555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!