Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clancy Forest Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 050 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Clancy Forest Lodge skuil in 'n privaat bewarea buite Mbombela en bied selfsorgverblyf wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Die Clancy Privaat Bewarea strek oor 400 hektaar en daar is pragtige berge met 'n verskeidenheid inheemse voëls en diere.

Dié hout-ekolodge is hoog teen die berg en beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tussen 6 en 11 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koingingrootte-bed. Die oopplan-solder het 5 beddens. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond en 'n gasvrieskas toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Die lodge het paraffien- en sonkrag-lampe en die gasgeiser voorsien warm water. Daar is ook 'n donkie. Gaste kan om die vuurput in die boma met oorgenoeg hout kuier. Die kragopwekker werk vir 'n paar uur in die aand sodat gaste hul elektroniese toestelle kan laai.

Gaste kan in die natuur stap, bergfietsry, voëlkyk en wildkyk. Gaste moet op die uitkyk vir sebras, rooibokke, koedoes, bobbejane, apies, bosbokke, duikers en bosvarke wees.

Slaapplek

’n Bespreking by Clancy Forest Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapsaalbed
Area 1
Plek vir 5 mense
5 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schoemanskloof Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2609ca047a5d266a0dd9b516765868d5661884ad86e2638065e6021ec0328271d55bdbc7b4b6e67d45220d8381d42eccbc5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 11 mense Sterkspruit Road Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 12:00 -25.368710111904 30.568770345504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem