LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clanwilliam Accommodation | LekkeSlaap
+8

Clanwilliam Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 7A, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clanwilliam Accommodation is in Clanwilliam se hoofstraat geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in Lara's Room en die Budget Room. Elke kamer het 'n privaat badkamer en basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kamers het ook elkeen 'n TV met DStv-kanale en gaste het toegang tot WiFi. Die tarief sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in.

Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat 7A, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 7A, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb276bb4ce81f037c273639369da5fd356be69561e3b6ce44bcde8a6b7719d415c5ba03bb62914cc12b9f7dee3b5631381378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 7A Hoof Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.176692211058 18.893405091415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!