Clanwilliam Waterfront Accommodation
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Kaapse-weg, Clanwilliam Waterfront-landgoed, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R7 600 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Clanwilliam Waterfront Accommodation is 'n pragtige drieverdieping-selfsorghuis op 'n klein landgoed op die oewer van Clanwilliam-dam.
Daar is slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en dié gaste deel die derde badkamer wat 'n wasbak, stort en bad het. Alle linne en badhanddoeke word verskaf. Gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Dstv. Bordspeletjies is beskikbaar. Langs die leefarea is 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met buitemeubels, 'n Weber-braai en 'n plonspoel.
Gaste het toegang tot die dam en daar is 'n plek waar hulle hul boot of jetski kan lanseer. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe reg teen die water.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ou Kaapse-weg, Clanwilliam Waterfront-landgoed, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Kaapse-weg, Clanwilliam Waterfront-landgoed, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap