Clarens Butterfly Villa
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 408, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Clarens Butterfly Villa lê aan die voet van die Maluti- en Rooiberge in Clarens. Dié dorpie spog met welige bome en lekker lang sonskyndae wat dit die perfekte wegbreekplek maak.
Dié vakansie-villa het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer met die dubbelbed kry heerlike oggendson en bied 'n pragtige uitsig op die Clarens-berge. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens met 'n uitsig oor die laventeltuin en die fontein. Albei kamers het 'n en suite-badkamer. Daar is 'n klein kamertjie met 'n dubbelbed vir 1 bykomende gas.
Die villa het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Sitplek is vir 6 gaste in die eetarea beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Doendinge in die area sluit reptiel-vertonings, kunsvlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-avonture in.
Slaapplek
’n Bespreking by Clarens Butterfly Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Di Jones Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 164
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofstraat 408, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Clarens Butterfly Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 408, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom