Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lynda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Clarens Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sonja B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kersfees in Clarens.

Heerlike blyplek. Mens kan stap waar jy wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met tieners

Heerlik. Gerieflik. Netjies.

Dit was baie lekker. Net warm en water was 'n bietjie probleem. Maar ek dink dit was 'n dorpsprobleem. Nie gastehuis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W
Enkelreisiger

Fantasties.

Ja. Waarde vir geld. Ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koot D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koot D

Baie goed toegerus, privaat, wonderlike wegbreek.

Niks meer om te sê nie, beveel die plek sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met tieners

Baie netjies en goed ingerig vir ons klein vierbeen-kids.

Ons kon honde met geruste hart los toe ons die Saterdag gaan rondry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B
Saam met vriende

Heerlike, rustige omgewing. Cottage is baie netjies en ten volle toegerus. Heerlike warm kaggelvuur vir koue winteraande.

Vriendelik ontvang en alles was perfek. Sal beslis weer hier bly en ook aanbeveel aan vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Gesin met tieners

Lovely Cottage. Perfect for families and dogs.

We had a wonderful stay at Clarens Cottage. Lynda was very helpful whenever we needed any help. Perfect location within walking distance of the town Centre. An added bonus was an enclosed backyard to accommodate our dog. Will definitely rent the cottage again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en mooi.

Ons het werklik welkom en tuis gevoel, dankie Lynda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleneke V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleneke V

Excellent plekkie.

Sal weer by Clarens Cottage bespreek. Baie netjies en jy voel sommer tuis wanneer jy instap. Die hondjies het ook tuis gevoel en het die tuin geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Netjies, goed toegeruste verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-andri R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-andri R
Saam met vriende

Netjies, skoon en gerieflik.

Die cottage is baie netjies en skoon en bevat alles wat nodig is. Hondekind kan heerlik op die veilige en omheinde grasperk uitspan. Beurtkrag begin maar orals sy tol eis, en kan soms die kouewater toevoer na die storte beïnvloed. Daar is voldoende battery ligte en kerse vir die donkerte. Sal graag in die toekoms van WiFi dienste gebruik wil maak, siende dat hierdie ons voorkeur akkommodasie is vir weg-werk naweke in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Cottage se terugvoer

Jo-Andri, you will be pleased to know we now have Wi-Fi in the cottage. We look forward to many happy returns.

Clarens Cottage
Piet V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Ons beveel dit vir seker aan.

Uitstekend, skoon, netjes en ons sal nie by 'n ander gastehuis bly in Clarens nie. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greta W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greta W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en uiters netjies.

Kan dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en rustig.

Clarens cottage het alle verwagtinge oorskry. Alles wat jy nodig het om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri C
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek as 'n gesin, perfekte blyplek veral as jy jou hond ook saam vat.

Baie lekker, veilige meenthuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martilene O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martilene O

Rustige area, troeteldier-vriendelik en baie netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V

The ultimate place to stay in Clarens.

The accommodation is outstanding and the fact that it is pet friendly and totally catered for is amazing. We have never had the same experience anywhere. Even little welcome Doggy biscuits. I see that the Cottage was awarded in 2021. It is well deserved and should be awarded again. Absolutely wonderful, and many thanks to Lynda for this fine and beautiful opportunity to stay in the Cottage. We will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika F
Gesin met tieners

Good location and pet friendly.

Clean and well laid out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thishana S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thishana S
Saam met vriende

Magical Clarens.

Wonderful cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige naweek gehad in 'n rustige omgewing.

Netjies huisie met alles wat jy nodig het, goed toegerus. Sal enige tyd weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine O
Saam met vriende

Absolutely superb and got to meet the owner of the cottage at Clarens Parkrun.

I have been visiting Clarens for 16 years now and it is a very quaint and beautiful destination.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut puik en kon die eienaar van die kothuis ontmoet by die Clarens Park Run.

Ek besoek al Clarens vir 16 jaar en dit is 'n bekoorlike en pragtige bestemming.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize De Wet D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize De Wet D
Saam met vriende

Pragtig, mooi versorg het niks ekstra nodig gehad nie.

Alles wat nodig was vir 'n rustige wegkom was daar. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place, very clean and easy to get around.

Awesome stay. Will definitely recommend to anyone, especially with pets.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek, baie skoon en maklik om rond te beweeg.

Fantastiese verblyf. Sal beslis vir iemand aanbeveel, veral met troeteldiere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Mooiste huisie met alle geriewe denkbaar en goeie omheining vir jou vierpootkind!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iwan B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwan B
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ontsettend goed toegeruste cottage. Waarde vir geld. Lekker ruim met bad in hoofslaapkamer. Dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanmarie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Dit was nou regtig 'n wonderlike wegbreek saam met ons 2 woefies. Met aankoms het daar vir ons elkeen 'n lekkerny gewag, dit sluit nou 'n koekie vir elkeen van die woewe ook! Die plek was ten volle toegerus en pragtig skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and neat. Ideal for 2 couples.

Location is good. A lovely place to stay. Very neat and clean. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Velma H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek en gerieflik.

Ons het heerlik daar gebly. Netjies en baie mooi. Al wat ons 'n bietjie afgesit het, was dat die bure se hond baie geblaf het gedurende die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Cottage se terugvoer

Dear Velma,

Thank you for your review.

Apologies for the neighbour's dog. I would like to invite you to try Montroux Guesthouse which has the same self-catering facilities but located in a tranquil part of Clarens village and within walking distance to the town centre. I hope to welcome you to Montroux Guesthouse soon.

Regards,
Lynda

Clarens Cottage
Matt B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld!

Baie netjies en skoon, op my gelukkigste met my diere om my!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemak.

Baie gerieflik en mooi. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pillay S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pillay S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend anyone to stay at Clarens cottage. It's very clean, safe and neat. I enjoyed myself and I love that home.

The best home to be at when you are on holiday. I would definitely stay there again. I felt welcome and anything you needed was right there and the place was safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat, Clarens Cottage 3, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2acebde8eac36e792534ecb5d3050ba6f9606271dff098bca6ad00f596f7973fb2e94433ec9d05d0b8d0f237dfb21eb5cc7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 Malherbe Street Clarens Cottage 3 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518891722135 28.41594957791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem