+20
Selfsorg in Clarens

Clarens Lakeview Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Joanne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Comfortable with an amazing view. The cottage contains everything necessary for a short or even a longer stay. The view is amazing and the environment tranquil. Our stay was relaxing and comfortable. Close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Thank you so much for your time to leave a review. I am really super glad that you enjoyed the cottage and what it has to offer. You were most welcome, warm regards Marlene

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig, stil en mooi omgewing. Ja, baie dankie. Ons het baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik, skoon en netjies, pragtige uitsig. Baie lekker gebly met al die basiese benodigdhede, lekker stapafstand van die middel dorp en 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Baie dankie, Yolande. Kom kuir gerus weer. Mooi lip. Marlene

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker gerus. Baie lekker plek. Was al twee keer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Peaceful stay. I enjoyed my 3 days here, quite and peaceful. Waking up to a beautiful lake and mountain view. A nice stay for self-catering, closer to shops and restaurants. Good WiFi connection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Privaat, skoon & netjies, rustig, "food for the soul". Baie oulike plekkie. Alles wat jy nodig het, was in die cottage. Ek het die privaatheid waardeer en die uitsig is pragtig. Naby geleë om te loop na die eetplekke en "trails".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was baie rustig, stil en 'n pragtige ligging en omgewing. Ons het baie lekker gebly en dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus N
1 nag
5.0
Okt 2025

Clean and comfortable. My stay was very comfortable. The host is very friendly. Wi-Fi is great. The cottage is clean. No TV, however.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Hello Cobus, dis altyd wonderlik om modelgaste soos jy te ontmoet. Bly jy kon die cottage geniet. Kom gerus weer. Mooi loop. Marlene

Anina V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

N Droom huisie in Clarens. Hierdie plekkie is nou my blyplek wanneer ek Clarens toe gaan, alles is perfek, die huisie, die stoep, die wonderlike uitsig, die rustigheid aan die kant van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Liewe Anina, Dis so wonderlik om te hoor dat jy jou verblyf geniet het. Baie dankie! Kom kuier gerus weer! Mooiloop en veilig wees. Groete, Marlene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

395 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2ZTYzOThhLTUwNDItNGQ5MC1iOGZhLWY4ZGI1NTNiY2IyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 395 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -28.511472086821 28.422087314783
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang