Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Rest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naauwpoort-straat 14, The Paddocks 9, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Clarens Rest is 'n selfsorghuis wat verblyf bied in 'n veilige kompleks in die hartjie van Clarens. Die eiendom spog met 'n pragtige berguitsig en is 'n kort entjie se ry van die middedorp af.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, waarvan die eerste 'n koningingrootte-bed het, en die ander 2 elkeen 'n dubbelbed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n bad en stort. Linne, handdoeke en skoonmaakmiddels word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV. Die toegeboude stoep dien ook as die sonkamer en het 'n sitarea.

Buite is daar ingeboude braaigeriewe en sitplek vir 6 gaste. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Clarens Rest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Diaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Jaar gelys 6

Ligging

  • Naauwpoort-straat 14, The Paddocks 9, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naauwpoort-straat 14, The Paddocks 9, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26ab4e719565108a699e9d9f75e39e13f37b107860c6b853df6bd562dcd8c107315b7576b2461c9b8bb909b1270e7cc6a9b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 6 mense 14 Naauwpoort Street The Paddocks 9 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.505614340661 28.420126836355
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem