Classic Court B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Classic Court is geleë in 'n lieflike, stil deel van Upington en die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika het 3 sterre aan Classic Court toegeken. Die B&B is naby aan die sakekern, Kalahari Winkelsentrum, hospitaal en lughawe geleë. Ons voorsien luukse akkommodasie en baie billike tariewe. Classick Court het 14 volledige en-suite eenhede met lugversorging, privaat ingange en veilige parkering op die perseel. Ons kamers is ontwerp om vir iedereen voorsiening te maak, van gesinne tot sakepersone. Elke kamer het 'n plekkie waar jy op jou skootrekenaar kan sit en werk, en selfs 'n klein kombuis-area vir selfsorg.

Ander geriewe sluit WiFi, DStv, swembad en braaigeriewe in.

Koffie/tee is beskikbaar en ontbyt word daagliks in die eetkamer bedien. Ons hartlike en vriendelike personeel is by der hand om te voldoen aan jou spesifieke behoeftes.

Ons het 'n kragopwekker op die perseel indien die krag sou afgaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Classic Court B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za