Classic Penthouse at Reizis 14
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Torbet-straat 3, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 160 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Classic Penthouse at Reizis 14 is 'n pragtige dakwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Bloemfontein. Dit kan die ideale opsie vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wees.
Hierdie dakwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breeware en tee- en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na die lieflike balkon. Veilige parkeerplek in die kompleks is beskikbaar. The Reizis Square Lifestyle Centre het elke maand 'n nagmarkie vir die hele gesin met lekker kos, bier en vermaak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Salome Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Torbet-straat 3, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Noordhoek Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Torbet-straat 3, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat