LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clico Boutique Hotel | LekkeSlaap
+31

Clico Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Clico Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Magdaleen E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Hoewel ons lekker gebly het, was die kamer nie na ons verwagting nie. Klein kamer, min spasie.

Carina D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Enkelreisiger

Lieflike verblyf in elke opsig: Gerief, diens, etes en met die huislikheid van 'n kleiner hotel, smaakvol ingerig en lekker atmosfeer, veral vir oornag in geval van besigheid en verblyf naby aan Rosebank Netcare Hospitaal.

My belewenis was besonders positief en daarom het ek moeite gedoen om 'n dankie brief vir Clico Boutique Hotel se personeel te skryf, waarop ek 'n pragtige skrywe binne 24 uur van hul terug ontvang het! Ek volstaan dus by bogenoemde beskrywing en kan dalk net melding maak daarvan dat die 20% wintersafslag my keuse ook beïnvloed het: was dit nie daarvoor nie, sou ek gekyk het na goedkoper verblyf vir die tydperk wat my man in die hospitaal was. Omdat die hotel so naby aan die hospitaal geleë is, het dit sake vir my baie vergemaklik en teen 'n tarief wat vir my aanvaarbaar was.

Jonathan W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan W
Besigheidsreis

A fantastic stay.

A very well-run establishment, in a prime location. The restaurant was absolutely excellent, and the staff were friendly and helpful.

Clico Boutique Hotel's terugvoer

Dear valued guest,
Thank you so much for providing such great feedback and for your support. The Clico team are passionate about guest service and paying attention to the finer details. We are so pleased that this translated into an enjoyable experience at Clico and we hope to welcome you back in the near future.
Regards,
Jeanette.
Owner.

Clico Boutique Hotel
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sturdee-laan 27, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiYzJjYTc5LThiZDQtNDY0MC04NDViLWZiYzUyNTE1ZjYyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 27 Sturdee Avenue Rosebank 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.142671343646 28.037836609787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!