Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugarbird Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2818, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sugarbird Cottage is 'n selfsorghuis met berguitsigte en is geskik vir 8 gaste. Dit is net 230 m vanaf 'n klein strand en die see in Bettysbaai.

Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad of stort, asook 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet. Daar is ook 'n wasmasjien. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV en gesellige kaggel ontspan. WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n alarmstelsel en 'n toegeboude agterplaas waarin troeteldiere kan baljaar. Verder is daar 'n Weber- en gasbraaigeriewe.

Bettysbaai het verskeie restaurante en aktiwiteite soos sandplankry, swem, branderplankry, asook talle stap- en voetslaanroetes. Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin besoek of die pikkewyne by Stony Point gaan groet.

Slaapplek

’n Bespreking by Sugarbird Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sugarbird Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 366

Jaar gelys 5

Ligging

  • Clarence-rylaan 2818, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sugarbird Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2818, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb99982b7c9bca512a7912c6e6b49f58dc3057cbb86055540ede2cc6bf0b9688b3743a62262c8b345ff4695734c46ecf925ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 2818 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35388 18.93149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem