LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clifton Boutique Apartments | LekkeSlaap
+77

Clifton Boutique Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-straat 61, Arcadia Steps 10, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Clifton Boutique Apartments bied selfsorgverblyf in Clifton, Kaapstad. Die verblyf is naby talle boetiekwinkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede aan die Atlantiese kus.

Verblyf is beskikbaar in 2 tweeslaapkamerwoonstelle wat deur 'n stel trappe verbind word, dit kan saam of apart bespreek word. Elke slaapkamer in elke woonstel het 'n gemaklike ekstra lang koninggrootte-bed. Kothuis A het 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n aparte gastetoilet met 'n wasbak. Kothuis B het 2 badkamers, waarvan die eerste 'n bad, stort, toilet en wasbak het, en die tweede 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. Verder het elke woonstel 'n oopplan-sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n veilige toesluitmotorhuis is op die perseel. Klein tot mediumgrootte, gemanierde en huisopgeleide troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Die verblyf bied 'n uitsig op Lion's Head, Tafelberg, die Twelve Apostles en gedeeltelike uitsigte oor die Atlantiese kus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Victoria-straat 61, Arcadia Steps 10, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-straat 61, Arcadia Steps 10, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4gZrgQy8V6mM9sBh9Am2YOgEmqIMvg0PQ727bhPbwkJwLsryVS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 5) 61 Victoria Street 10 Arcadia Steps, Clifton 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -33.93732118172 18.378843322754
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!