LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clifton Dream | LekkeSlaap
+32

Clifton Dream

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg 63, Clifton Court 3, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clifton Dream is in die gewilde kuswoonbuurt, Clifton, in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklasrestaurante en strande. Dit is ook naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die Moederstad.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n TV en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer se badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het sitplek. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n pragtige berg- en see-uitsig. Daar is 'n etenstafel en gratis WiFi.

Daar is parkeerplek in die straat en daar is alternatiewelik veilige parkeerplek teen 'n ekstra koste indien beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Clifton Dream sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Victoriaweg 63, Clifton Court 3, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg 63, Clifton Court 3, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwqKABPWcNkvAsHf3suOlyvnTOi6yhjkZZJgSo65iZVla2yr9Gs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 200  per nag (plek vir 4) 63 Victoria Road 3 Clifton Court 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9374501 18.378400937434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!