Clifton Magic

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clifton Magic is in die gewilde kusbuurt, Clifton, in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is binne maklike bereik van alle doendinge en besienswaardighede wat die Moederstad bied.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met elk 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en lugversorging. Diehoofslaapkamer het 'n TV en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer se badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek. Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n fantastiese uitsig oor die strande en op die berge. Daar is ook 'n etenstafel. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.

Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Veilige parkeerplek kan ook teen 'n addisionele koste gereël word afhangend van beskikbaarheid.

Slaapplek

'n Bespreking by Clifton Magic sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clifton Magic gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R9 010 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za