Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Plaas Huis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Marcel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Clifton Plaas Huis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Clive C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clive C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A worthwhile visit.

A pleasant stay. We will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay!

We escaped the chaos of the city and headed down to Clarens for a few days. We were so impressed with Clifton Plaas Huis. The location, accommodation and surroundings were second to none. The chalet itself was incredibly well equipped and private with incredible views over the mountains. The host Marcel was very welcoming and friendly and encouraged us to walk freely around their farm, which was a real privilege. The house is a short drive to Clarens, meaning you have the best of both worlds. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona V
Gesin met tieners

Comfortable with beautiful scenery.

Absolutely beautiful surroundings. It is close enough to Clarens to enjoy the village, but it also has a lovely countryside feel. There are lovely walks on the farm with a beautiful little river to play in. The accommodation is nestled in between gorgeous mountains, offering real value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommy H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy H
Gesin met tieners

Beautiful location, stunning views, clean and spacious.

We had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morien N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morien N
Gesin met klein kinders

Clifton Plaas Huis, is 'n wonderlike verblyfopsie. Ons gesin het die verblyf vreeslik baie geniet.

Ons gesin sal graag die Clifton Plaas Huis aanbeveel. Dit is baie netjies, skoon en gemaklik. Marcel het ons baie gaaf ontvang en ons tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met vriende

Our second time visiting. Will definately visit again!

Very close to Clarens and Golden Gate, we could make day trips during our week-long stay. Very spacious and well equipped, with washing machine and dishwasher. We could go for long walks on the farm and enjoy relaxing on the stoep. It is the perfect retreat, with peace and quiet but close enough to Clarens for shopping. Beautiful area with amazing views. The host, Marcel, is friendly and hospitable. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en ruim plek.

Baie gawe ontvangs en wonderlike gasvryheid van Marcel. Plek is baie goed toegerus met alles wat nodig is en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corleen R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corleen R
Saam met vriende

Was 'n lekker kuier net buite Clarens, nie te vêr nie. Kon lekker stap op die plaas.

Deurgedinkte plek. Met alles wat nodig is, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier, pragtige uitsigte en baie naby aan die dorp. Sal ons verseker weer sien.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicol F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol F
Gesin met klein kinders

Pragtige area, rustige, ontspannende omgewing.

Die blyplek het als wat jy nodig het, ruim en is perfek vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M
Saam met vriende

Rustig. Pragtige, landelike omgewing.

Die huis is goed ingerig met genoeg ruimte om binneshuis te kan ontspan. Garage met 'n binnedeur gerieflijk, veral in reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mountain view from a very well appointed house.

Just outside Clarence (5 km) is this great plaas house. Independent from the main buildings, very well furnished and with great views. We stayed four nights and enjoyed every minute of it. Heaven!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit so geniet dat ons beslis weer wil teruggaan.

Dit was absoluut soos 'n stukkie hemel op aarde. Die rustigheid was hemels. Ons kon heerlik gaan stap en klouter. Baie naby aan Clarens. Huis is volledig toegerus en uitees gerieflik. Die diere bure het bygedra tot die atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly in die pragtige huis met die mooi uitsig. Lekker rustig en baie vriendelike mense. Ons verblyf was so aangenaam dat ons sommer weer bespreek het vir 'n volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zoe M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe M

This was the perfect mother and daughter retreat.

Beautiful and quiet spot in nature, with breathtaking views and walking trails. Very well equipped, spacious and clean house with washing machine and dishwasher, and a large veranda. Perfect location for day visits to Clarens and Golden Gate. We loved the farm atmosphere and will definitely return. The hosts were friendly and helpful, making our stay extra special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H
Saam met vriende

Heerlike rustige, pragtige wegbreek.

Ons het 'n baie rustige, mooi blyplek gehad by die Clifton Plaas Huis. Ons tydjie was dalk net te kort in die mooi omgewing. Dit is vreeslik veilig en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die sein is net bietjie swak maar mens is op 'n plaas en dis dalk wat nodig is met vandag se gejaagde lewe om net bietjie af te skakel. Ons het oorgenoeg warm beddegoed gehad, asook heerlike verwarmers wat baie vinnig gewerk het. Om nie eers te praat van die kaggel wat daar is saam met hout wat Clifton voorsien het. Ook is daar 'n wasmasjien sou mens dit benodig vir 'n langer verblyf, asook 'n skottelgoedwasser wat ook voordelig is. Baie dankie vir 'n mooi skoon blyplek wat fantasties was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Ons het lekker ontspan, eienaar was baie vriendelik gewees. Ons het ons naweek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica M
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful.

Our stay was fantastic, relax and in such a beautiful setting. The hosts were so inviting as well. We will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J
Gesin met klein kinders

Wonderlik, rustig.

Dit is absoluut die moeite werd om hier te kom bly. Lieflike stoep en lekker ruim huis. Alles en baie meer was in die huisie om dit gemaklik te maak. Die huis was ook baie mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D

Fantasties.

Mooiste en rustigste plek waar ek al oornag het in Clarens. Omring met berge en meer as genoeg spasie. Ons wou nie terug kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clifton Plaas Huis se terugvoer

Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom!

Clifton Plaas Huis
Charmane W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmane W
Gesin met klein kinders

Rus, vrede en natuurskoon.

Ons naweek was ongelooflik. Die huisie het die mooiste uitsig en alles was baie mooi skoon en goed ingerig. Dit wat jy sien is dit wat jy kry en nog vele meer. Ons sal verseker weer by Clifton Plaas Huis gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clifton Plaas Huis se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom hier by ons!

Clifton Plaas Huis
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R711, Clifton Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ad534414aa662f3465439cf08e1c4df556bce6389b94772a453cd06ef0c81495599059779c8832fbb97f8e9ef7a045a1dc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 Off the R711 Clifton Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.553200219791 28.425714612433
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem