Clifton Sea View Apartment
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R4 289 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Clifton Sea View Apartment is in die gewilde kusbuurt Clifton geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, uitstekende restaurante, strande en al die aktiwiteite wat die Moederstad bied.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n koninggrootte-bed en die ander met 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n stort-oor-bad en die ander met 'n bad en 'n stort. Die woonstel het ook lugversorging.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek is in die straat is beskikbaar. Veilige parkeerplek kan teen 'n ekstra koste gereël word en is onderhewig aan beskikbaarheid.
Slaapplek
’n Bespreking by Clifton Sea View Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Hertzog Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 10
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Victoria-weg 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Clifton Sea View Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clifton Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18